LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+28

Leeupoort Galago Rest   Prime picks icon.

Prime picks icon.

5 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

25% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Okt 2026 tot 27 Nov 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1444 Ifafa Street, Leeupoort Holiday Village, 0486, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Galago Rest bied gemaklike selfsorgverblyf in die Leeupoort Vakansiedorp, 'n natuurreservaat ongeveer 60 km vanaf Thabazimbi.

Die eenheid bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer is toegerus met 'n plafonwaaier, en linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea met lugversorging het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die leefarea maak oop na 'n patio met buitemeubels en 'n boma-braai, sowel as 'n buitestort en 'n plonspoel. Gaste het veilige parkering.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Elshanet V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Die plek is ongelooflik mooi. Alles wat jy benodig is daar. En 'n bonus - die bed slaap vreeslik lekker.
Sep 2026
Charmain H
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Dit was baie lekker. Plekkie is mooi uitgerig.
Sep 2026
Hannah B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties, rustig en veilig. Werklik 'n lekker tuiste met pragtige natuurlewe en rustigheid, veilig en huislik.
Sep 2026
Neels G
5.0
Baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en gerieflik. Baie lekker naweek gehad.
Aug 2026
Fred V
Saam met lewensmaat
5.0
Life is good in nature. Dit was ons derde verblyf hier in Galago, baie rustig, lekker in die wildtuin gestap. Die wild kom in die oggend en namiddag k...
Sien meer
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 1444 Ifafa Street, Leeupoort Holiday Village, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Leeupoort Galago Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R970
25 % AF
R970 R728
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R970
25 % AF
R970 R728
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R970
25 % AF
R970 R728
per nag (plek vir 5)
Bespreek

1444 Ifafa Street, Leeupoort Holiday Village, 0486, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65c2e7ede80f093497125c2dccac1a8a23bbec32f90ccb2f72da0498336e6f2df2873676c22ec826cb4d1a048120ffae42bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R970 nouVanaf R728 per nag (plek vir 5) 74 5 1 5 1444 Ifafa Street Leeupoort Holiday Village 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9261551 27.6365419