LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Esmarie F
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Baie lekker rustig in die bos! Kamers is lekker groot. Huis groot genoeg vir 10 mense. Voel nie in mekaar se pad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
LeeuPret
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien.

Cherize F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Good. It was good; I will recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
LeeuPret
Thank you, hope to see you soon!

Sarel B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Very relaxed stay. The place is clean and spacious. The kitchen is well equipped. My guests and friends that stayed with me (all grown-ups) commented on the good night's rest they had on the quality of the mattresses on the beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
LeeuPret
Thank you for your feedback. Glad you enjoyed your stay! Hope to see you soon.

Elsabe T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2026

Rustig. Die kinders het die mak diere baie geniet. Dis jammer dat die groot swembad onder konstruksie was, maar dis 'n lieflike area en sal waarskynlik lekker wees sodra die swembad weer funksioneel is. Daar is ook 'n plonspoel by die huis self, maar dit is ook nie tans in werking nie. Dit sal ook gaaf wees as daar WiFi in die huis geïnstalleer kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
LeeuPret
Baie dankie vir julle mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat die kinders die mak diere geniet het. Die plonspoel by die huis was oorgedoen en is tans weer in werking. Ons neem ook kennis van julle voorstel oor WiFi en sal dit beslis oorweeg. Ons waardeer julle terugvoer en hoop om julle weer in die toekoms by Leeupoort te verwelkom!

Gretha B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2026

Dit was 'n lekker rustige atmosfeer saam familie. Dit was ongelooflik. Baie lekker plek om net te rus en weg te kom van die stad.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Great. It was very enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
LeeuPret
Glad you enjoyed it! Hope to see you soon!

Bianka F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Alles was uitstekend gereël en ons het niks kortgekom nie. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die plek was netjies, goed toegerus en presies soos beskryf. Ons het die rustige atmosfeer en pragtige omgewing baie geniet, veral die wilde diere wat ons so bederf het met hulle kuiers – dit was die perfekte wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
LeeuPret
Baie dankie. Sien uit na julle volgende kuier!

Marie S
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Baie lekker gekuier. Huis is mooi ingerig. Alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly. Lekker bos atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
LeeuPret
Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer binnekort te verwelkom.

Francois C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Was lekker. Was baie lekker, het net iets gekort vir kinders in die aand om te doen (TV of Netflix?).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debbie
LeeuPret
Hi Francois, baie bly julle het dit geniet. Ons is op die oomblik besig om na WiFi verskaffers in Leeupoort te kyk en wag vir kwotasies. Die TV is 'n Smart TV en programme soos Netflix kan van 'n selfoon af gestream word na die TV toe. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Jiehann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2025

Fantasties, alles wat mens wil hê in 'n bosveld vakansiehuis. Baie lekker gebly. Die plek was wel nie skoon nie, ons moes eetgerei herwas en van die beddegoed ook was wat bruin water gemaak het agv die stof en vuil. Dit is 'n klein ding wat verbeter kan word, dan is die plek perfek verby. Sal weer hier kom bly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
LeeuPret
Hi Jiehann, dankie dat jy ons vakansiehuis besoek het. Ek is uiters geskok en wil graag my verskoning aanbied vir enige ongerief tydens jou verblyf. Die huis was op 11 September deeglik skoongemaak en alle beddegoed was vervang. Ek het reeds met die skoonmaakdienste in verbinding getree om die saak op te volg en te verseker dat dit nie weer gebeur nie. Ons is baie trots op ons huis en streef daarna om elke gas 'n skoon, netjiese en aangename verblyf te bied.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek

503, Kwevoel road, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2541c20d3f7b2cdbc5cc0714ffd60a7311afe2aeaaa2fd5279bf698173be2676a6922c1dbdaac377a1b19892d27e0201eed4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 503 Kwevoel road 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.917527777778 27.645194444444

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang