Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwberg Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir Leeuwberg Gastehuis
Netheid
4.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Hannie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie M

Heerlike rustige oorslaapplek op die plaas!

Dit was 'n heerlike ervaring en ek beveel die platteland beslis aan. As 'n plaaskind was dit vir my hemel op aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sasha C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha C
Gesin met tieners

Lovely.

Everything was wonderful! Even had a private tour of their fantastic war museum. A beautiful, charming old farmhouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tipiese plaashuis, vol geskiedkundige foto's and ander memorabilia. Baie interessant vir enige iemand wat in geskiedenis belangstel.

Baie gawe gasvrou, veilig met sekuriteitspatrollies deur die nag. Lekker vuurmaakplek in die plaaskombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H
Gesin met klein kinders

'n Reis na die verlede.

As jy lekker wil slaap en sommer ook voel asof jy deel is van die geskiendenis van Suid Afrika, dan is hierdie die plek vir jou. Ons is heelhartig ontvang en daar is uit die pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ons kon selfs vinnig 'n draai in die museum maak en het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oornag.

Die buite-area is regtig verwaarloos. Geen vuilgoeddrom nie. Plug by bed nie ingeplug nie. Kon nie bed skuif nie. Toiletsitplek het afgeval. Spinnerakke in kamer. Definitief nie geld werd nie. Dalk R250.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekende diens en gasvryheid. Ek het hierdie gastehuis gekies omdat ons 27 jaar terug op Onze Rust getroud is - gasvrou, Jackie en man Colin het uit hul pad gegaan om die geleentheid en verblyf 'n aangename en blywende herinnering te maak. Colin se museum en uitstallings op die plaas is 'n belewenis en beslis 'n besoek werd, maak seker jy het genoeg tyd om hier te spandeer indien oorlog-geskiedenis jou passie is. Soos 27 jaar terug op die dag van ons troue, 'n aand en 'n oggend wat beide ek en my vrou nie sal vergeet nie. Dankie Jackie en Colin vir jul moeite en gasvryheid, ons sien mekaar spoedig weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina Bennie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina Bennie V
Gesin met klein kinders

Ons kom terug!

Wat ‘n interessante plek met die vriendelikste gasheer en gasvrou! Colin se oorlogskennis is uitstaande. So bly ons het gekies om hier oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jan C

Pragtige omgewing naby N1 maar daar was geen formele "ontvangs" nie.

Ons moes die staff gaan soek op die plaas. Die kamer was baie netjies en smaaklik uiteengesit maar dit was 'n dubbelbed nadat ek 2 enkelbeddens geboek het en die kamer het nie badkamer gehad nie, moes buite badkamer gebruik. Gaste moet ook kennis neem dat daar nie etes bedien word nie en moet hulleself sodanig voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene P
Saam met vriende

Very disappointed.

We booked there to see the museum and were told to return the next day, no fire wood. Yard unkept. House was super though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeuwberg Gastehuis se terugvoer

Jammer vir julle ongerief.

Die besprekings vir hout en die museum moet vooraf betaal word en ń spesifieke tyd moet vooraf vasgepen word. Die museum sleutel word deur die lisensie houer gehou en moet petsoonlik die toer gee.

Die hout word vooraf bespreek en vir die gas gekap.

Die projek is vir wetkers opleiding en is nog steeds in wording en ver van klasr. Dankie vir julle bydrae en word belangrik geag.

Leeuwberg Gastehuis
Liezl V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Jackie en ou Anna het ons so gemaklik en tuis laat voel. Die huis was ruim en het ongelooflik baie geskiedenis. Ons het elke oomblik geniet en het glad nie eers TV of radio gemis nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize J
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus en gekuier, huis met karakter.

As julle interessante oorslaapplek soek is hierdie die een! Skoon en netjies. Kinders het dit vreeslik geniet om by die oorlogmuseum rond te loop. Jackie is baie gasvry, sal vir seker weer daar oorslaap op pad terug van na Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeuwberg Gastehuis se terugvoer

Dankie, ook dat jul ons plaas projek in wording ondersteun.

Leeuwberg Gastehuis
Christel C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Christel C

Die gastehuis is nog 'n projek in wording.

Die krag het tydens ons verblyf afgegaan en ons kon nie die gasvrou in die hande kry nie. Ons moes self die probleem oplos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeuwberg Gastehuis se terugvoer

Daar is deesdae baie verwarring met "loadshedding" kragonderbrekings en oorlading-uitskoppe op plase en oor die hele land. Dis jammer dat ek op daardie oomblik nie die foon gehoor of geantwoord het nie. Daar is gas in die kombuisie by die binnehof, binnebraai en kerse ook in die huis beskikbaar. Sal nou nog gaslampe, "Bushbaby"gasbraai by die huis byvoeg. Dankie vir die terugvoer. Ook ń kennisgewing daaroor aanbring.
Baie dankie vir jul bydrae tot die plaas projek.

Leeuwberg Gastehuis
Janine D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Gesin met tieners

Dit was 'n aangename, besondere, leersame ervaring.

Ek wil net graag enkele punte uitwys wat net verwarring op die advertensie kan veroorsaak. Die kamers word geadverteer met storte.Die plaashuis met die vier kamers binne het net een badkamer met 'n bad (die stort is in die bad).Die badkamer met die stort is buite die huis. Die pragtige swembad is op die naasliggende plaas wat so 4,4 km van die gastehuis is, maar die ry soontoe is definitief die moeite werd. Dit is 'n belewenis! Buiten die is hierdie verblyf regtig die moeite werd. Die eienaars (Colin en Jackey is ongelooflike gasvrye mense en het ons verblyf 'n onvergeetlike ervaring gemaak!). Die oorlogmuseum op die plaas is 'n moet om te beleef en Colin se kennis wat hy met ons gedeel het was ongelooflik. Hierdie was 'n heerlike kuier ervaring en my kinders het dit ook geniet .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeuwberg Gastehuis se terugvoer

Ek is verheug as Leeuwberg gaste van die ou historiese plaashuis 1840 se atmosfeer en oornag geleentheid wil gebruik maak, en dit nog ook leersasm en geskik vind. Ons sien die geleentheid op hierdie stadium as uithelp vir gaste wat nie in die srad as sulks wil bly nie, en maklik en vinnig vanaf die N1 roete wil arriveer en vertrek op hul lang togte.

ń Rezevour op die koppie by Leeuwberg, is ń vervrissende swemgat geleentheid in die werklike warm maande van November tot Februarie wanneer diie hitte vir mens en dier moeilik uithoubaar word. Die onthaalplek en museums op Onze Rust en Leeuwberg verblyf en museums is dieselfde besigheid.

Onze Rust en Leeuwberg is 2, 8 km van mekaar maar eintlik net geskei deur die N1 snelweg. Elke plaas het verskillende geleenthede om te bied maar werk meeste van die tyd as ń eenheid met twee dele.

Die Leeuwberg plaashuis het 7 kamers met in totaal van 3 vol storte en 1 sitsbad met handstort. Daar is nog 2 storte geleenthede in beplanning asook die herwinning van die ou solder 1840.

Die ou huise is so ontwerp met min geriewe en die oggend en aandbeurte soos in die ou dae veroorsaak baie pret en interne reëlings sodat almal gehelp kan word.

Die museums en historiese staptoer, voëls kyk, is oulike tydverdryf vir die gaste.

Ons is maar basies besig met plaas projekte en verskaf
werk aan ons werkers. Dankie vir ons gaste se besprekings tot ons plaas projekte.

Leeuwberg Gastehuis
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwberg Plaas, Vanaf die N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU713E1BXbflwn07daN5eWycsVaQlDfDhkoyluw9601Wm8jHn3N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Farm Leeuwberg Off the N1 9325 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.280043212088 26.159939750501
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem