+36

Leeuwenzee Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 199 High Level Road, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leeuwenzee Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Seepunt. Dit is die ideale opsie vir toeriste, vakansiegangers en sakereisigers wat die beste van Kaapstad wil ervaar en die gemak van 'n huis wil geniet.

Daar is verskeie kamers of eenhede om van te kies wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het gemaklike beddens, linne, handdoeke, privaat ingang en 'n kombuisie of 'n volledige kombuis. Bykomende geriewe in elke kamer sluit gratis WiFi, 'n haardroër, kluis, TV met Netflix en ander stroomdienste, asook 'n werkspasie in. Sommige kamers en eenhede lei na 'n dek of 'n balkon en ander het 'n lieflike see-uitsig of braaigeriewe. 'n Kamerdiens en wasgoedgeriewe word ook voorsien.

Daar is 'n plonspoel en braaigeriewe. Die verblyf het geslotekringtelevisie wat die parkeerareas en die voorportaal monitor, asook 'n sekuriteitswag in die aande. Beperkte parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 5 parkeerplekke wat onder kameratoesig is.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Tanja V
Saam met vriende
5.0
Pleasant weekend stay. Very pleasant weekend stay in a good location in Sea Point.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Charne M
5.0
Lekker. Die bestuurder is die gaafste mens wat mens dadelik laat tuis voel.
Aug 2024
Sharne J
5.0
Great stay! Would recommend. Lovely stay, the host was very accommodating with everything. It was a large group to deal with and everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Hettie D
Saam met vriende
4.8
Baie goed en rustig. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Sal beslis weer daar tuisgaan en aan ander aanbeveel.
Feb 2025
Malinda V
Saam met lewensmaat
4.6
Kan aanbeveel gerieflik en vriendelik. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Gerieflike kamers. Heerlike ontbyt.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 199 High Level Road, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leeuwenzee Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 199 High Level Road, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5123132e41bbd4560f33458d0e4b93b2a277171c6cb71d21b06f298bb05167398e8dac013d9f056d9d3d528940e000b979c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 199 High Level Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91238 18.39617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang