Leeward Island Studio and Deck

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leeward Island Studio and Deck is 'n selfsorg-studiowoonstel op die boonste verdieping van die Thesen Islands-landgoed in Knysna. Die Thesen Islands-landgoed bied 24 uur sekuriteit en toegangsbeheer, asook 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Dié studio-woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied verblyf aan 3 gaste. Die slaapkamerarea beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n muurverwarmer. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea, asook 'n bank, TV en etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die kombuisie is toegerus met 'n warmplaat, yskassie, ketel, rooster, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Die studio lei na 'n dek met 'n buitelug-eetstel.

Slaapplek

'n Bespreking by Leeward Island Studio and Deck sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leeward Island Studio And Deck gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 090 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za