Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Legend Safaris - Kruger Park Lodge 257B

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen harde musiek word toegelaat nie.
Na 22:00 moet dit stil wees.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die finale rekening sluit telefoonoproepe, etes in die restaurant of kroegarea en depositos vir items soos swemhanddoeke, gholfklubs, ens. in. Dié rekening moet met uitklok betaal word.
'n Inventarislys moet met aankoms by die huis nagegaan word. 'n Personeellid van die Krugerpark Lodge sal hierdie lys nagaan voordat jy weer uitklok.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangu-rylaan, Krugerpark Lodge 257B, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFQ4nJmNSamXmnLMNM7ZMKiGplO6ayu2pAnswrZ0jmpV6TDA9a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) Portia Shabangu Drive 257B Kruger Park Lodge 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.036684039463 31.135221089905
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem