LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leipoldt Guesthouse | LekkeSlaap
+11

Leipoldt Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir Leipoldt Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Helena V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Netjiese blyplekkie. Toegerus met als wat jy mag nodig kry. Baie naby aan winkels en restaurante.

Chantel is uiters tegemoetkomend. Ons seun moes 'n aanlyntoets skryf a.g.v. afstandstudies en sy het as 'n spesiale vergunning ons baie vroeër toegang tot die woonstel gegee sodat hy rustig sy toets kon afhandel. Ons waardeer dit opreg. Baie dankie.

Theo S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo S
Saam met vriende

Been a great place to stay at.

Nice clean place. Quiet area.

Salome S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome S
Gesin met klein kinders

Comfortable and clean.

The cottage had everything we as a family of 5 required for our overnight stay and was close to the N1. Stores and eateries nearby. Beds were comfortable, towels fluffy. Carport fit our 7-seater and trailer. Will definitely try to stay here again!

Tarien D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarien D
Gesin met klein kinders

Baie oulike plekkie.

Ons was mal oor die plekkie. Modern en pragtig uiteen gesit. Ons het so lekker gekuier na ons lang pad van die Kaap af. Sal vir seker weer daar oorslaap sou ons daai kant weer verby gaan.

Riana H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana H
Saam met vriende

Gerieflik en skoon!

Heerlike gerus, alles netjies en voertuie was baie veilig! Sal beslis weer oorbly!

Elphia P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elphia P
Gesin met klein kinders

Fantasties vir 'n Vrystaatse kuier.

Die ideale blyplek vir 'n gesin met klein kindertjies, veilig met volop spasie vir rondhardloop. Eenheid is baie goed toegerus, netjies en modern. Binne loopafstand van winkelsentrum, in 'n stil straat. Baie dankie, ek kan 17 @ Leipoldt beslis aanbeveel.

Liz K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en baie netjies.

Perfekte ligging gewees vir oorslaap. Vriendelik ontvang en baie netjies, alles wat ons nodig gehad het.

Sune O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune O
Saam met vriende

Dit voel soos my eie huis.

Dis altyd moeilik om vir die eerste keer in ‘n plek te slaap en veilig en tuis te voel, maar dis presies wat ons die naweek gevoel het. My mense sukkel dikwels om ordentlik te slaap, selfs by die huis, maar die kwaliteit wat julle lewer het gemaak dat ons ordentlik uitrus ten spyte van die besige naweek. Baie dankie vir die flink diens wat julle lewer. Ek sal verseker julle aanbeveel en nou weet ons waar ons kan bly wanneer ons weer in Bloem is. Julle mag maar onthaal!

Marvin F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin F
Saam met vriende

Uitstekend.

Fantastiese verblyf, wonderlike kamers en alles wat jy benodig en ekstra's is daar om almal te akkommodeer. Sal volgende keer weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

Great stay, wonderful rooms and everything you need and extras are there to accommodate everyone my choice for stay next time.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Brenda M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M
Gesin met klein kinders

Great value for money.

Great stay in an amazing place.

Loraine M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine M
Gesin met klein kinders

Was baie aangenaam.

Ek en my gesin was baie beïndruk en kon met niks fout vind nie.

Charl & V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl & V
Gesin met tieners

Puik, waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, baie skoon en ruim. Goed toegeruste kombuis. WiFi en DSTV beskikbaar. Heerlike braai geriewe. Veilige ruim parkeerplek. Sien jul definitief weer!

George G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George G

Puik.

Baie skoon en netjies, Chantel was altyd vriendelik al het ons net oor die foon gepraat. Ons was ses mense gewees daarom was die plek so bietjie te klein, maar aangesien ons net een nag oor geslaap het was dit perfek gewees.

Lindsay V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay V
Saam met vriende

Awesome!

Baie lekker gebly, als was gerieflik en tot ons beskikbaar. Baie modern, netjies en skoon.

Donovan P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan P

The best place to stay. Owner goes the extra mile.

The best accommodation we found and the best service. Owner was always willing to help and always went the extra mile. Place was super clean and had everything we needed. The place is really beautiful.

Carel V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Dit is in alle opsigte van hoogstaande gehalte. Ons sal vir seker weer hiervan gebruik maak.

Eduard D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard D
Gesin met tieners

Baie rustig en verfrissend.

17 @ Leipoldt is baie goed geleë, veilig en in 'n baie still area. Beskik oor alles wat nodig is.

Yolandi P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi P
Gesin met klein kinders

Wonderlik! Gerieflik! Gasvry!

Ek sal 17@Leipoldt vir enige iemand aanbeveel. Dit was 'n heerlike, gemaklike plekkie perfek vir oorslaap. Die geriewe was baie gemaklik en skoon. Baie dankie Chantel vir julle gasvryheid en aandag op die fyner detail! Die paaseiers was 'n ekstra lekker verrassing!

Yoland N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yoland N
Gesin met tieners

What a fab cosy place that is tastefully decorated!

Everything and more that you need was in this little cottage. I am never staying anywhere else than here when I visit Bloemfontein. What a gem of a place!

Renchia A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renchia A
Gesin met klein kinders

Sal definitief 17@Leipoldt aanbeveel.

Baie netjies, gerieflik naby aan N1 en restaurante.

Francois D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld!

Baie mooi selfsorg-eenheid! Eintlik 'n lekker woonstel! Dis ruim, goed toegerus, skoon en 'n reuse verrassing! Vriendelike eienaar! Julle sien ons definitief weer!

Venessa R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa R
Gesin met klein kinders

Voel soos 'n tuiste!

Hierdie huisie is ons nuwe tuiste in Bloemfontein, vir wanneer ons weer soontoe gaan. Ons het al by verskeie plekkies gebly in Bloem, maar hierdie een oortref hul almal. Baie dankie vir die pragtige en skoon huisie, Chantel. Daar was oorgenoeg plek vir my besige seuntjie en selfs vir my dogtertjie se kampkot in die 2de slaapkamer. Die huisie is baie modern versier en het als wat 'n mens benodig. Chantel het selfs gesorg vir 'n klein gasstofie en ketel vir die beurtkragtye. Baie dankie, Chantel! Sien gou weer.

Sarah T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah T
Gesin met klein kinders

Good value for money.

Was a quiet neighbourhood, close to everything! Directions were a bit confusing, as the road markings in Bloem seem to have vanished, so we missed a few painted circles but eventually found the house!

Annemie O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie O
Gesin met tieners

Ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n smaakvolle, netjiese, goed toegeruste en bekostigbare verblyf.

Aangenaam verras met die smaakvolle, moderne tweeslaapkamerhuis. Beslis waarde vir geld. Stil straat, maar binne 1 km vanaf Pick 'n Pay, Checkers en Spar. Selfs die Langenhoven Parkrun is binne 4 minute ry-afstand. Vir 'n gesin van 6 persone sou 'n aparte toilet 'n aanbeveling wees aangesien daar net een badkamer met toilet is. Die goed toegeruste kombuis maak dit moontlik om langer te bly as net oornag.

Shamoná M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shamoná M
Besigheidsreis

Ons as 'n span was een honderd persent tevrede met ons slaapplek! Netheid en skoonheid was 'n absolute 10!

Ons sal vir seker weer gebruik maak van hierdie gastehuis. Die opset was wonderlik en genoeg spasie vir almal om rond te beweeg. Ons het persone in die groep wat rokers is en daar was voorsiening buite daarvoor en 'n lekker ingerigte tafel waarop ons lekker kon wyn en ontspan na 'n lang dag! Die parkeerarea was reg voor ons plekkie en ons was goed beveilig deur Devil's fork, so ons dames kon rustig slaap wetend ons is agter hekke. Daar was 'n air con ook beskikbaar, so na 'n hittige dag was dit 'n ongelooflike seëning! Dankie Chantel en jou hulp, julle het sowaar 'n wenner plekkie hier beet.

Sonet P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet P
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Plekkie is baie smaakvol en volledig toegerus, ruimte is optimaal benut en goed uitgelê, absoluut privaat en toegang is veilig en gerieflik. Lekker naby aan winkels. Ekstra eetgerei was baie welkom, regtig alles wat mens nodig het vir 'n rukkie se verblyf, dalk selfs bietjie meer.

Hendrik S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Gesin met tieners

Netjiese, goed toegeruste verblyf.

Dit is 'n gerieflike oornagfasiliteit met alles wat jy kan nodig hê. Eenheid is skoon en netjies en goed toegerus. Woonbuurt is rustig en stil. Veilige parkering. Baie lekker gebly!

Leipoldt Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Hendrik. Was lekker om julle te kon akkommodeer.

Leipoldt Guesthouse
Lizelle G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle G
Gesin met tieners

Wonderlike ervaring.

Fantasties, skoon en het in al ons behoeftes voldoen. Sal dalk airconditioners in die kamers aanbeveel. Dit sal 'n pluspunt wees. Sal beslis weer daar gaan bly en enige tyd mense aanbeveel.

Leipoldt Guesthouse's terugvoer

Lizelle baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Met die hittegolf sal ons defnitief 'n plan maak met die lugverkoelers.
Sien uit om jul weer te sien!

Leipoldt Guesthouse
Amanda S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Gesin met tieners

Puik diens en waarde vir geld.

Uiters netjies en eienaars ongelooflik gasvry. Klein dingetjies soos beskuit en pap was baie welkom. Sal definitief weer daar oornag.

Leipoldt Guesthouse's terugvoer

Amanda baie dankie vir julle ondersteuning! Hoop om jul weer te sien!

Leipoldt Guesthouse
Lukas S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S
Gesin met klein kinders

Skoon en gerieflik.

Die verblyf en hele ervaring het goed gewerk. Ek was aangenaam verras oor die skoonheid, netheid en aandag aan die klein goedjies. Alles het goed verloop.

Leipoldt Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Lukas bly dat julle verblyf aangenaam was!

Leipoldt Guesthouse
Tillie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie S
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Heerlike, gerieflike verblyf. Alles is in selfsorghuisie - tot beskuit, pappe ens. Wasmasjien in eenheid is 'n groot hulp. Stassen-gesin is baie vriendelik en behulpsaam - sal weer van hul gasvryheid gebruik maak.

Leipoldt Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Tillie. Dankie ook vir julle goeie voorstelle. Sien jul weer!

Leipoldt Guesthouse
Tanya B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Gesin met tieners

Extremely neat and comfortable.

Extremely neat and comfortable accommodation and our host Chantel was very accommodating.

Leipoldt Guesthouse's terugvoer

Thank you for making use of our services Tanya, and for your positive review.

Leipoldt Guesthouse
Natasha N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N
Saam met vriende

Vriendelikheid en netheid 100%.

Netjies en wonderlike diens ontvang.

Leipoldt Guesthouse's terugvoer

Dankie Natasha, hoop om jul weer te sien!

Leipoldt Guesthouse
Elvis N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvis N
Saam met vriende

Lovely house and great customer service.

See stars.

Leipoldt Guesthouse's terugvoer

Thank you, Elvis, hope to see you guys soon.

Leipoldt Guesthouse
Christo C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C

Baie, baie netjies.

Ons is hartlik ontvang deur die gasvrou, Chantele. Die woonstel is uiters netjies met alles wat jy benodig. Sal beslis weer daar oorbly.

Leipoldt Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Christo was lekker om julle te kon ontmoet. Sien uit daarna om jul weer te huisves.

Leipoldt Guesthouse
Mariaan P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Baie lekker blyplek. Waarde vir jou geld. Netjies.

Ghalied J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ghalied J

Lovely cosy place. Hospitality is great.

Accommodation is very clean and cosy. Chantal gave us a warm welcoming and very helpful. Would recommend to anyone going to Bloemfontein.

Leipoldt Guesthouse's terugvoer

Thank you Ghalied. Was only a pleasure to be able to host you.

Leipoldt Guesthouse
Dawie C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie aangenaam.

Ontvangs was vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Die huis is pragtig en baie netjies. Sal vir vir enige persoon aanbeveel.

Leipoldt Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Dawie ons is bly dat jul die verblyf by ons geniet het. Hoop om jul weer te sien.

Leipoldt Guesthouse
Annelien L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien L
Saam met vriende

Gerieflike plek waar ons rustig 'n goeie nagrus kon geniet. Baie dankie.

Was vriendelik ontvang deur Chantel en Johan. Ons het dadelik tuis gevoel. Die plek is gemaklik, netjies, veilig en sentraal wat winkels ens betref. Op 'n skaal van tien gee ons beslis 10/10. 'n Bonus was dat Amy ons worshondjie ook toegelaat was.

Leipoldt Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike woorde. Ons is bly dat julle die oorslaap geniet het. Hoop om julle weer te sien

Leipoldt Guesthouse
Le-anne J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely perfect.

Our stay here was wonderful. It is a lovely, neat guest house. Spacious, with all the amenities you need. Chantel was very helpful and friendly. We will definitely stay there again. It is also close to the surrounding shopping centres.

Lizette B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Gesin met tieners

Ruim met alles wat jy nodig het vir selfsorg.

Sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak. Is lekker ruim en privaat.

Leipoldt Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Lizette, was so lekker om jul te akkomodeer.

Leipoldt Guesthouse
Annemie B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie B
Gesin met klein kinders

Ons nr. 1 blyplek in Bloem van nou af.

Sal hulle vir seker aanbeveel. Het heerlik gebly!

Leipoldt Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Annemie. Lekker om julle te kon akkommodeer. Sien uit daarna om jul weer te sien.

Leipoldt Guesthouse
was R850
Vanaf R638
per nag (plek vir 6)
was R850
Vanaf R638
per nag (plek vir 6)
was R850
Vanaf R638
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeqJdgeut7zLYQ5Bphc3q3P36AcvCdUWmE6oqXB3jZcyMq05AvB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R638  per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 17 C Louis Leipoldt Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 15:00-21:00 09:00 -29.09753312488 26.162127094267
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!