LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+59
Selfsorg in Secunda

Leipoldt Self Catering Apartment

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Leipoldt Street, Secunda, 2302, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Leipoldt Self Catering Apartment is 'n bekoorlike ateljeewoonstel wat selfsorgverblyf met 'n aparte ingang in Secunda bied. Die woonstel is die ideale basis vanwaar gaste die dorp en die omliggende besienswaardighede soos Secunda-winkelsentrum, Graceland Casino, Secunda-stadion en die Graceland Country Club kan besoek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer, sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het 'n TV en 'n gemaklike rusbank.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Belinda P
Gesin met tieners
5.0
Only needed a one night stay this time. Will definitely stay long term in future. Will definitely book in here again! Super easy check-...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Lamorne O
Saam met lewensmaat
5.0
Unrivalled excellence. My stay at Leipoldt Self-Catering Apartments was nothing short of exceptional. From the moment we arrived, the q...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Kevin A
Besigheidsreis
5.0
Good value for money. Very good and well priced in a good location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Owen M
Besigheidsreis
5.0
Elke ding op sy plek, alles wat jy nodig het. Alles was 100% dankie.
Mei 2026
Millicent P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Baie lekker was regtig 'n plek soos mens se eie huis.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roelof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 16 Leipoldt Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Leipoldt Self Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Leipoldt Street, Secunda, 2302, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb00ae4d0de0ee87e73dab0bd7397f51dc5caa81d660c868857740df622667c6b11448475567f10877f9cb1e60406ec6a5104?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 16 Leipoldt Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.5064019 29.1919595
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang