Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke by die See

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Lekke by die See
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacques V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met tieners

Gevoel soos lekker by die see. Als wat jy nodig het om jou te geniet.

Verblyf was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iris J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris J

Heerlik.

Vriendelike ontvangs, heeltyd op hoogte gehou, privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre K
Gesin met klein kinders

Was heerlik en tannie Amanda en oom Naas is tops.

Ja, baie en sal beslis weer boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred V
Gesin met klein kinders

Heerlike kuier.

Amanda is baie vriendelik en hulpsaam, maklik om in die hande te kry. Lieflike blyplek en baie naby aan Mosselbaai.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Allan C

Great accommodation. Despite the weather, we had a really good time.

Lovely setting with awesome views. However, there were a couple of things missing that you would expect from a self-catering place, like dishwashing liquid, salt, and pepper. These small incidental things really help make a stay enjoyable. When I originally booked, the listing stated that DSTV was available. This actually influenced my choice as I knew there was a big rugby match on the weekend we would be there. However, a couple of days before we were due to arrive, we found out that the DSTV had been cancelled. I felt a bit disappointed by this as it affected the perceived value for money, and I had to spend extra money to arrange for it elsewhere. Additionally, when booking, there were bunk beds advertised (in the picture), and my boys were excited about them. However, upon arrival, we discovered that the bunk beds were not there. This was a disappointment for my boys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilana B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana B
Gesin met klein kinders

Definitief dit werd!

Julle. Dit is nou regtig soos die eienaar sal sê "your home away from home". Dit is so rustig en alles is op standaard! My enigste grootste probleem is wel: Reality het ingeskop en ons vakansie is tot 'n einde en ons moes terug rat race toe! Sal enige tyd weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roweena A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roweena A

Awesome.

Ons het dit baie geniet. Plekkie was baie netjies. Amanda, jy is tops. Baie dankie vir alles. Hoop ons sien mekaar gou weer. Blessings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke by die See se terugvoer

Baie baie dankie vir julle wat baie baie awesome mense is. Julle is altyd welkom by ons plekkie.

Lekke by die See
Ronald D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald D
Saam met vriende

Waarde vir jou geld.

Ligging van gastehuis fantasties. Die see is binne loopafstand. Die braai-area is 'n lekker kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke by die See se terugvoer

Baie dankie julle is lekker gaste.

Lekke by die See
Jean-pierre M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre M
Besigheidsreis

Dit was baie lekker daar.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke by die See se terugvoer

Baie baie dankie en jul is 'n awesome groepie gewees. Sal jul altyd aanbeveel.

Lekke by die See
Bianca B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met vriende

Heerlik, gemaklik en baie rustig.

Ons was goed ontvang en het ons baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend

Als was meer as wat ons verwag het. Die naweek was so wonderlik ons wag nog nie eers weg nie ,maar beplan om weer te gaan. Ek raai almal aan om dit 'n kans te gee, glo my julle sal nie spyt wees nie, als is net so pragtig en voorwaardig. Baie dankie vir die wonderlike huis en bogenoemde vriendelikheid, dit was meer as lekker. Sien binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Ongelooflike lekker plekkie met alles wat mens nodig het! Vriendelike diens en mense. Sal hierdie plekkie definitief aanbeveel!

Vriendelike diens en lieflike omgewing, so rustig om daar te kon bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian D
Saam met vriende

Dit was asemrowend en verskriklik lekker.

Ek is glad nie spyt dat ek deel geraak het van LekkeSlaap nie. Ek waarborg julle Lekke by die see is was ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D
Saam met vriende

Die kuier was baie aangenaam en ek sal weer daar wil bly.

Dienaweek was baie aangenaam en die kliëntediens was van die beste wat ek nog ooit gekry het. Die eienaar was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre F

Warm eienaars en baie gemaklike plekkie.

Ons was basies 2 gesinne met klein kindergarten. Fantasties ontvang en baie moeite voor gedoen. Amanda en haar man is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santa R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santa R
Gesin met tieners

Everything we needed.

They were ready for us before booking in time and as my husband was working the next morning, they accommodated us by allowing us to stay an hour later than checking out time. It was highly appreciated. Excellent service and clean accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Daar was alles wat ons nodig gehad het en meer. Lekker plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Newjean L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Newjean L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke by die See se terugvoer

Baie dankie kan nie wag vir jul volgende kuier nie. Jul was 'n fantastiese groep gewees. Ek is opreg dankbaar om jul te kon huisves.

Lekke by die See
Vanaf R1 150
R1 150 R920
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
R1 150 R920
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
R1 150 R920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marcastraat 21, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeQozvF1jfO05aF9CyYU6vTjBjdrQqQEL4BgkQvCOJFJxmY7XN7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R920 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 21 Macra Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1949929 22.038726
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem