LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lekke Uitsig Ini Kaap | LekkeSlaap
+19

Lekke Uitsig Ini Kaap

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warren Heights 9, Warrenstraat 9, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
  • Vanaf R1 899 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lekke Uitsig Ini Kaap is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Tamboerskloof teen die hange van Seinheuwel en Tafelberg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die middestad.

Die eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf wat ook 'n konveksie-oondjie is, SMEG-yskas, elektriese braaipan, ketel, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike leerrusbank.

Dit lei na 'n balkon met lieflike uitsigte oor die stad en die omgewing. Gratis, vinnige WiFi word voorsien in die woonstel en veilige parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Lekke Uitsig Ini Kaap sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Warren Heights 9, Warrenstraat 9, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 899
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 899
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warren Heights 9, Warrenstraat 9, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NThiMjkxLTJjOTUtNDJkYS04NzQwLTFjNjQwNzkyYmMxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 899  per nag (plek vir 4) 9 Warren Heights, 9 Warren Street Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.931200509041 18.404524238623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!