Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker By Die See

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Lekker By Die See
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Deon L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, gemaklike atmosfeer - waarde vir geld.

Baie lekker gekuier - alles is netjies en die eienaar het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel - sal die plekkie sterk aanbeveel indien jy nie 5-ster akkommodasie verwag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E
Gesin met tieners

Gaan verseker weer daar gaan oornag of 'n naweek spandeer.

Baie lekker gelê so naby die see met 'n vriendelike gasheer wat baie hulpvaardig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianah M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianah M
Gesin met tieners

Net 'n plesier. Sal enige tyd terugkeer.

Daar is niks anders te sê as heerlik, vreedsaam, vriendelik en gasvry. Alles in een. Gaan kyk self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker By Die See se terugvoer

Dankie Dianah vir die terugvoering. Hoop ons sien gou weer.

Lekker By Die See
Francois V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was op 'n sportnaweek en het eintlik net oornagslaapplek gesoek.

Baie dankie aan Nollies vir die gasvryheid die naweek. Jy het ons baie tuis laat voel asof ons by ons eie huis was. Ons het beslis 'n nuwe vriend gemaak. Die plekkie is loopafstand van die see. Nollies het uit sy pad gegaan om die generator te start met beurtkrag al het ons vir hom gesê dit is nie nodig nie. Dankie vir 'n lekker naweek Lekker By Die See!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin O

Rustig en lekker by die see!

Nollies se gasvryheid het ons baie welkom laat voel. Ons het so lekker gekuier. Wens ons kon langer bly! Die plekkie het als wat jy nodig het en is lekker stapafstand van die see. Dankie Nollies vir 'n heerlike kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker By Die See se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Lekker By Die See
Cleresa C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleresa C
Saam met vriende

Baie goeie diens.

Diens uitstekend, rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthunis V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthunis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n lekker plekkie en het dit baie geniet.

Was regtig 'n wonderlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzaan K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzaan K
Gesin met klein kinders

Baie, baie, baie lekker!

Huurders inlig dat jy saam met iemand op 'n perseel bly. Ons het nie geweet ons woonstel is vas aan die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Enkelreisiger

Alles wat jy soek is hier.

Lekker By Die See is 'n waarde vir geld bestemming. Die woonstel is lekker ruim. Nollies is vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fantastic.

The owner went out of his way to make our stay as comfortable as possible. Great host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Enkelreisiger

Gerieflik en goeie waarde

Heerlik gebly by Nollies en Petra se plekkie. Goed toegerus met alles wat nodig is en net 'n paar treë van die strand af. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Saam met vriende

Gerieflik en skoon. Nollie is baie gasvry en gesels lekker.

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang. Dadelik na ons eenheid geneem en gewys waar is alles. Ons het die bure ontmoet wat saam met ons op die strand van sonsondergang tot laataand gekuier het. Baie geleer oor die omgewing en sy mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anwar V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anwar V
Gesin met klein kinders

Rustig. Presies wat ek nodig gehad het.

Baie vriendelik en veilige parkeerplek. Het het regtig welkom gevoel en is met gasvryheid ontvang. Waarde vir geld en presies wat 'n mens nodig het. Kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
M D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
M D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loopafstand van die see.

Heerlike rustige huislike atmosfeer. Rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik by oom Nollie gebly.

Hy het ons verblyf absoluut stunning gemaak. Dit is lekker naby die see. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Die twee woefkinders en die geslote erf het dit baie gerustellend vir ons gemaak met 'n driejarige willewragtig! Ons kom kuier beslis weer! Dit is vir seker waarde vir die geld en baie veillig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek en netjies.

Sal beslis weer daar gaan bly. Nollies is baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ligging, veiligheid en gasvryheid van uitstaande gehalte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker By Die See se terugvoer

Baie dankie. Hoop soen julle baie gou weer. Groete. Nollies.

Lekker By Die See
Alexandra A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra A
Gesin met tieners

Was fantasties.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet, dit was rustig, mooi. Die mense is baie aangenaam, vriendelik en gasvry. Ore, Lady Jane en Lisa is net so vriendelik. Oom Nollies is die dierbaarheid van self, en is een van die dae weer daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia S

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Naby die see. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chirna K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chirna K
Gesin met klein kinders

Goed toegerus en gemaklik.

Skoon en netjies. Naby aan see sonder uitsig. Kombuis goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chanelle A
Gesin met klein kinders

Die verblyf is regtig nie geskik vir 'n gesin nie.

Jy sit jou kinders in die bed en skielik kan jy nie eers jou braaivleis se bykosse warm maak nie, want jy moet deur die kamer loop waar die kinders slaap. Dit was regtig sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Lekker rustig.

Lekker ruim vir 3 persone. Veilig. Onderdakparkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kallie T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig baie lekker.

Ons het die vriendelikheid van Petra & Nollies waardeer. Goeie mense. Tot die 4 honde en die 1 kat was gesellig. Ons sal definitief weer daar `n draai maak, asook die plekkie aanbeveel vir vriende en familie. Dit is heerlik rustig daar, naby die see, doodstil, en baie goed vir die siel. Dankie aan almal betrokke. Groetnis tot `n volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker By Die See se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Sien uit om julle weer te sien. Groete, Nollies en Petra.

Lekker By Die See
Rita W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, al wat jy hoor is die geluid van die see en die duifies.

Baie dankie vir 'n heerlike en rustige Paasnaweek. Ons is gul ontvang en het die heeltyd tuis gevoel. Ons het waarlik uitgerus teruggekeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker By Die See se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.

Lekker By Die See
Johan W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en gasvrye eienaars.

Baie dankie vir 'n heerlike vakansie by die see en die wonderlike gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, rustig baie lekker gekuier, vriendelike eienaars.

Perfek vir 'n vinnige wegbreek of langer verblyf, kon geen fout vind met enige iets in eenheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thana D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Baie dankie Nollie en Pietra, ons het die naweek baie geniet. Lekker gerus, gekuier en jul gasvryheid geniet. Kan julle plek aanbeveel vir enigeen. Jul naam moes wees "Lekker plek by die see"!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker By Die See se terugvoer

Baie dankie. Julle vriendelikheid was oorweldigend en dra 'n groot deel by tot julle lekker vakansie.

Groete.
Nollies en Petra.

Lekker By Die See
Carla B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het baie lekker oornag in Dwarskersbos. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanna P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by die see.

Lekker sentraal en veilige omgewing, naby die see en baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie, baie aangename mense!

Ideaal, waarde vir geld, lekker sentraal om vandaar die Weskus te gaan verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker By Die See se terugvoer

Hallo Pieter,
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Nollies

Lekker By Die See
Liné E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liné E

Dit is die perfekte verblyf vir rustig word en waar langs die strand gaan stap, jou enigste planne is vir die dag.

Lekker by die see! se naam is presies wat dit is. Daar was baie moeite gedoen om ons te akkommodeer, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-maree O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-maree O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflikste plek ooit!

Dankie Oom Nollies en Petro vir 'n wonderlike tydjie by julle plekkie. Baie rustig en baie netjiese plekkie. Die weer het ons 'n rede gegee om lekker snoesig binne die woonstel te bly en die rustigheid te geniet. Sal julle plek aanbeveel aan almal en ons sal beslis weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker By Die See se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Petra & Nollies
Lekker by die See.

Lekker By Die See
Justine L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

I am going back.

This was the most amazing place to stay, we only booked for two nights and then went to our other destination, which was such an disappointment so we cancelled and phoned Lekker by die See to see if they will have us for another two nights , we were accommodated by the hosts. I have not met such friendly hosts. They went out of their way for us and made our stay so enjoyable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek gaan teruggaan!

Dit was die mees asemrowende plek om te bly, ons het 2 aande bespreek en toe na ons ander bestemming gegaan wat so 'n teleurstelling was dat ons gekanselleer het en Lekker By Die See gebel het om te sien of hulle nog 2 nagte vir ons het, en hulle het ons geakkommodeer. Ek het nog nooit sulke vriendelike gashere ontmoet nie. Hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf so genotvol as moontlik te maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Gesin met klein kinders

Die lekkerste en mees ontspannende vakansie ooit!

Die lekkerste ooit gebly by 'lekker by die see'. Die kinders kon met hul fietse in die straat ry, baie veilig! Die see is loopafstand, sonder dat jy uitasem raak! Die gasvryheid, vriendelikheid en lekker stories en gesels was ongelooflik! Die eienaars laat jou baie tuis voel, vir ons het ons nie net gaan ontspan nie, maar ook fantastiese twee nuwe mense in ons lewens ontmoet wat vir ons altyd sal bybly! Sal 'lekker by die see' vir enige iemand aanbeveel, die naam van die huisie is so gepas, want dit het ons sowaar beleef! Ek 'rate' hulle 100 sterre! Sal definitief in die toekoms weer hier kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith T
Saam met vriende

Ons was stil gemaak oor hulle te hard gesels het.

Behalwe daai insident was dit lekker om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker By Die See se terugvoer

Jammer dat ek julle moes stil maak maar dit was darem half een in die oggend. Ek moes daai dag gewerk het. Julle was nog altyd goeie gaste gewees. Dankie vir die ondersteuning.

Lekker By Die See
Chris V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met vriende

Ideaal as jy wil wegbreek.

Verblyf was uitstekend. Netjiese plek met alles wat jy nodig het. Baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Virgil S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virgil S
Gesin met klein kinders

Beslis "Lekker By Die See"!

Wat 'n wonderlike tydjie het ons gehad by Lekker by die See in Dwarskersbos. Dankie Nollies en Petra vir julle gasvryheid en moeite om ons verblyf daar so lekker te maak. Ons tydjie daar was regtig te kort maar ons sien julle beslis weer binnekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker By Die See se terugvoer

Hallo Julle,
Net om baie dankie te sê vir die rating wat julle ons by Lekker by die See gegee het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Geseende Kersfees en alles wat mooi en dierbaar is vir 2017.
Groete Petra en Nollies

Lekker By Die See
Arno V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V
Saam met vriende

'n Baie aangename ervaring.

Mense is heel vriendelik. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie D

Skoon en bekostigbaar met baie vriendelike ontvangs.

Dit is baie na aan die strand en jy hoor heelnag die branders. Jy kan ook winkel toe stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angus W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en heerlike verblyf en die ligging is baie goed.

Die strand is 2 minute se stap weg en 'n heerlike stapstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roedolla S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roedolla S
Saam met vriende

Die gasvryheid is van 'n ander wêreld. Van dat ons uit die voertuig uit en weer ingeklim het.

Daar is regtig geen keer aan die 2 se gasvryheid nie. Selfs die diere is vriendelik. Ons sal enige tyd weer daar gaan oornag en dit aanbeveel, dis lekker teen die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal die plekkie sterk aanbeveel.

Dit was 10 uit 10 verblyf, strand en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker By Die See se terugvoer

Hi Martie,
Baie dankie en ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete.
Lekker by die See

Lekker By Die See
Annetjie M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir julle gasvryheid.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Narinda W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Narinda W

Was nie baie aangenaam nie.

Ek was nie daarvan bewus dat ek my eie beddegoed moes verskaf nie. Die gasvrou het gesê dat dit in die bevestiging e-pos staan en dit was nie so nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker By Die See se terugvoer

Hallo Narinda,
Baie dankie vir die kommentaar gelewer. Ek waardeer dit baie.
Wil jou net vra om volgende keer die voorwaardes goed deur te lees voor julle besprekings doen.
Ons het aan julle beddegoed verskaf sonder enige moeite en daar was nie eers dankie voor gesê nie.
Julle ry die oggend en los die hek oop dat ek so by so die honde moes gaan soek het, terwyl ons in die huis was.
Ons prober ons gaste so vriendelik moontlik te behandel, maar ongelukkig kan dit nie net van een kant af kom nie.
Dankie.
Groete
Lekker by die See

Lekker By Die See
Brenda S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by die see!

Die gasheer en sy vrou loop definitief die ekstra myl om hul gaste tuis te laat voel. Baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker By Die See se terugvoer

Hallo Brenda,
Baie dankie vir die kommentaar gelewer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Lekker by die See

Lekker By Die See
Elrika G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrika G
Gesin met klein kinders

Heerlik en naby die see.

Ons het 'n heerlike kuiertjie saam met opregte, vriendelike Weskus-mense gehad. Hulle gasvryheid ken geen perke nie. Die woonstel is goed toegerus en als was skoon en netjies. Dis 'n klipgooi van die see af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker By Die See se terugvoer

Hallo Alrika,
Baie dankie vir die kommentaar gelewer.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Lekker by die See

Lekker By Die See
Henry H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry H
Gesin met tieners

Lieflik naby die see en baie rustig.

Gaan beslis weer en beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegerus.

Wonderlike rus ervaring en goeie weskus gasvryheid. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker By Die See se terugvoer

Beste Retha,

Baie dankie vir die terugvoer, hoop ons sien julle gou weer!

Groete,
Lekker By Die See - bestuur

Lekker By Die See
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Iris-straat 5, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e1126050d50e0a7dd197bcd8501f1922d0b84ed924b397a9af0deaed3fd4da7f0101fbb6e0ad7d6caabd65d3bad61abd39a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 5 Iris Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.697143501596 18.227754682302