Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Rus

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is ’n alarmstelsel in die huis, sowel as ’n paniek-afstandbeheerder. Die hoofgedeelte van die huis het lugversorging. Dit is nie in die slaapkamers nie en gaste dra self die koste daarvan indien hulle kies om van die lugversorging gebruik te maak.
Gaste is verantwoordeik vir die koste van die voorafbetaalde lugversorging.
Securicon Security is die maatskappy wat verantwoordelik is vir die sekuriteit.
Bring asb. eie swemhanddoeke en badhanddoeke saam.
Daar is plafonwaaiers in die eetarea en sitarea, sowel as die 2 slaapkamers op die onderste verdieping en die boonste verdieping.
Daar is ’n braai-area. Gaste moet hul eie braaimateriaal (houtskool/vuuraanstekers). Asb. geen hout nie.
Die braai-area word daagliks skoongemaak.
Linne word voorsien.
Daar is nie kredietkaartgeriewe nie.
Daar is ’n TV met OpenView. Geen DStv, radio, internet of WiFi nie.
Die huis word nie tydens verblyf skoongemaak nie. Dit word slegs gedoen op versoek en teen R450 per dag wat vooruit betaal word. Indien die huis nie skoon agtergelos word nie, sal R450 van die deposito afgetrek word. Daar moet nie potte, panne of skottelgoed wees nie.
Daar is ’n minimumverblyftydperk van 2 nagte en gedurende piekseisoen is die verblyftydperk 5 tot 7 dae. Spitsseisoentariewe word tydens langnaweke gehef.
Rook is verbode in die huis. Indien hierdie reël nie gevolg word nie, sal die deposito verloor word.
Slegs 2 vullissakke word voorsien en vullis moet voor hek 1 of hek 2 gelos word.
Slegs 1 rol toiletpapIer word voorsien.
Marlothpark is ’n konservasie-area, nie ’n speelgrond nie.
Die spoedgrens is 50 km per uur op die teerpad.
Beperk geraas soveel as moontlik, soos musiek of om te skree.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kurper-laan 839, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66c786a3496a114c8d5120dde3052a320c81aed9e9e6f84254ead1fcd446f435c974d30e1986f6cba778357613969562a7cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 839 Kurper Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.383768347464 31.763932607549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem