LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lekker Rus en Vis | LekkeSlaap
+6

Lekker Rus en Vis

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Kirkaldylaan 11, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lekker Rus en Vis is op die eienaar se eiendom in die kusdorpie, Leisure Bay, naby Port Edward. Dié eiendom is net 1,5 km vanaf Leisure Bay se strand.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n konveksie-oond, tweeplaatstoof, braaipan, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV.

Gratis raad vir visvang by die rotse en vanaf die strand word gebied, asook hommeltuigvisvang.

Lekker Rus en Vis is 6 km vanaf Port Edward, 10 km vanaf Wild Coast Casino en 4 km vanaf Mac Banana met 'n verskeidenheid avontuurgeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Lekker Rus en Vis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Lekker Rus en Vis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kirkaldylaan 11, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lekker Rus en Vis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Kirkaldylaan 11, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJfbsv5oa9qI8OrrDJIzZank1NjVLEZXuAepydgKQosJmES2yjP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 11 Kirkaldy Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 08:00-19:00 14:00 -31.015748201494 30.234305256048
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!