LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lekker Slaap Huis | LekkeSlaap
+6

Lekker Slaap Huis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Lekker Slaap Huis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bianca J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J
Gesin met klein kinders

Gerieflik asof ons by ons eie tuiste was! Als wat jy nodig het, met vriendelike eienaars.

Baie dankie! Sal definitief weer gebruik maak van julle tuiste! Kinders was gemaklik en daarvoor kry julle 10/10.

Productive Systems L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Productive Systems L
Besigheidsreis

Puik!

Skoon, netjies en goed geleë!

Lekker Slaap Huis's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was wonderlike gaste. Waardeer dit.
Groete en sien uit om jul weer te sien in die toekoms.
Willem en Carin

Lekker Slaap Huis
Sharon D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D
Gesin met klein kinders

Awesome!

We were pleasantly surprised by the home when we arrived. And I say home, because that is what it felt like. A home away from home. For a family of 5 we had more than enough space and comfort. The home is fully equipped and then some, with more amenities than we actually found time to enjoy. We found it to be centrally located and therefore easy to plan our day and get to where we wanted to go. Carin and Willem were wonderful hosts, very accommodating. Not only would I recommend them to others, I would not want to stay anywhere else on future trips to Cape Town.

Deon V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met vriende

Perfek!

Baie netjiese ruim huis met lekker braaiplek langs die swembad, in 'n baie goeie omgewing.

Wendy W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy W
Gesin met tieners

Awesome.

We had an awesome stay at Lekker Slaap Huis. It has all the comforts one needs, is super neat and tidy, is centrally situated and we felt very safe. The owners are the friendliest and most helpful hosts. My family and I wilI definitely be back.

Mea J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mea J
Saam met vriende

Het tuis gevoel, ontspanne en veilig.

Ek (ons sal) Lekker Slaap Huis vir enige iemand aanbeveel, was lekker om saans tuis te kom na die dag se woelinge. Gasvrye eienaars, maar vry laat voel in alles, great mense.

Alethea M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alethea M
Saam met vriende

Pragtige huis en eienaars.

Die mees vriendelikste eienaars wat ek nog ontmoet het, met 'n pragtige huis ten volle toegerus met alles wat jy benodig. 'n Huis weg van jou huis! Ontspanne en veilige atmosfeer wat hulle skep. Baie dankie tannie Carin en oom Willem vir julle gasvryheid!

Edward W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward W
Saam met vriende

Dit was stunning en baie, baie lekker.

Thank you kindly as it was an immense blessing to be at the house. It was very clean, amazingly equipped with everything one needed - the owners were very friendly and very helpful. It was a genuine delight to be able to stay there. Thank you so much for the stunning service, help and prompt and amazing assistance - extremely highly recommendable to the house/owners of the house we stayed in. Thank you once again!

Riaan K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan K
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gerieflik geleë met 'n vriendelike ontvangs en baie gerieflik toegerus.

'n Baie mooi plekkie. Geriefliek. Mense wat ons ontvang het was baie gaaf. Baie lekker gewees vir die kinders. Dit was perfek gewees.

Shantal P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantal P
Gesin met klein kinders

Awesome and comfortable.

We had an awesome and very comfortable stay at Lekker Slaap Huis which is centrally situated to utmost convenience. I would highly recommend for future reference.

Carike E - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike E
Gesin met tieners

Baie gerieflik en netjies.

Vriendelik en behulpsame eienaars.Het heerlik gebly met alles wat jy dalk mag nodig hê. Baie netjies en gerieflik.

Lekker Slaap Huis's terugvoer

Baie dankie Carike, vir die mooi gradering. Groete, Willem en Carin.

Lekker Slaap Huis
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mozart-singel 10, Kaapzicht, Panorama, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1NGRiOWJjLTJlYTMtNGRlMS04YmU4LWE1YjU1MDk2ZjlmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 10 Mozart Crescent Kaapzicht 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -33.887064243242 18.565089618711
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!