Lekkerbly Chalet Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kom geniet jou verblyf met jou vriendelike gasheer en gasvrou in een van ons chalets of een van ons ruim kamers met private ingange. Elk met en suite-badkamer, lugversorging, DStv, toiletgeriewe, klein yskas, mikrogolfoond, stowe ens.
Koffie- en teemaakgeriewe. Ons is ook volledig toegerus vir selfsorgdoeleindes. Veilige onderdakparkering in 'n vriendelike, veilige omgewing.

* Ons het 'n volle gelisensieerde kroeg en semiverhitte swembad met 'n Jacuzzi op die swembad se trappies. Bring jou eie swemhanddoek saam.
* Ons doen spyseniering vir klein funksies en troues.
* Ons bedien 'n watertandlekker ontbyt vanaf 'n spyskaart. Let asb. daarop dat ontbyt nie by die prys ingesluit is nie.
* Ons bedien aandete op vooraf versoek.
* Ons chalets kan 2 mense akkommodeer of bespreek een van ons familie-eenhede (vir 4 gaste).
* Braaigeriewe is by jou chalet of by ons braai-area beskikbaar.
* Faks- en Internetfasiliteite. Kredietkaarte is welkom.
* Akkommodasie moet ten volle betaal wees voor jy inklok.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lekkerbly Chalet Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za