+48
Gastehuis in Modimolle

Lekkerbly Chalet Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Johanna S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Lekker gekuier en die chalet is elke dag skoongemaak. Baie lekker gebly - en die chalet was baie skoon. Vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

One of the best. Stay was excellent and the owners accommodated my late arrival, which was so nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelela M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

We enjoyed our stay because the unit is equipped with aircon. Our stay was pleasant, thanks to the host. We enjoyed the two bedrooms and bathrooms; the family chalets offer privacy for families travelling with children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Gaan beslis weer by Lekkerbly Charlet bly. Die verblyf was baie lekker en vriendelike gasvrou. Baie lekker onder die grasdak gesit en kuier in die pragtige tuin, in die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maurits P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker, gerieflik en bekostigbaar. My vrou en kinders het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent. The stay was very pleasant and comfortable with a friendly reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Lekkerbly Chalet Guest House
Absolutely, here's a heartfelt thank you message for your client: --- Dear John Thank you so much for your wonderful review of our guesthouse! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you back soon!

Desmond G
1 nag Gesin met tieners
4.4
Nov 2025

Best place ever. It was very wonderful and an awesome place to book and stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.2
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig. Ja, dit was lekker, dis al wat ek te sê het. Die kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Lekkerbly Chalet Guest House
Baie dankie vir jou hersiening van Lekkerbly Gastehuis. Jul was wonderlike gaste, hoop om jul in die toekoms weer te sien. Teen daardie tyd sal ons verseker meer opgegradeer wees. Vriendelike groete Zandra

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Rupert Street, Nylstroom, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwZjQ3NDcwLWMwMDktNDE3ZS04ZTVhLWRjMmNmYjI4ZjEzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 10 Rupert Street Nylstroom 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.698611111111 28.4
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang