Lekkerdroom Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lekkerdroom Farm bied 4 rustieke selfsorg-plaaskothuis tussen Tesselaarsdal se berge naby die Hemel-en-Aarde-vallei. Dit is die ideale plek vir natuurliefhebbers wat wil ontspan.

Daar is 4 volledig gemeubileerde selfsorg-eenhede wat goed toegerus is. Elke eenheid het ’n privaat ingang en ’n pragtige berg-uitsig. Lekkerdroom beskik ook oor ’n swembad met ’n braai-area wat gaste kan geniet.

Daar is kameelritte op die perseel. Die plaas is slegs 25 km vanaf Caledon Casino, 40 km vanaf Stanford en 38 km van Hermanus af. Doendinge naby sluit wynpre, fietsry, perdry, swem en visvang in.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lekkerdroom Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za