LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lekkerlag | LekkeSlaap
+13

Lekkerlag

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Seeduikerstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lekkerlag is 'n selfsorg-strandhuis wat ideaal geleë is naby die strand in Paternoster. Wees asb. bewus daarvan dat die strand soms gedurende die vakansiemaande en langnaweke raserig kan word en dat dit gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek kan pla.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié twee kamers deel 'n tweede badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ander klein toebehore. Die sitkamer het 'n TV met DStv. Die sitkamer lei na 'n onderdakstoep met stoepmeubels, ingeboude braaigeriewe en pragtige uitsigte.

Slaapplek

’n Bespreking by Lekkerlag sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Lekkerlag
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vanaf Seeduikerstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekkerlag het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Seeduikerstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadOnQKQJUxRB3lJjvYPKvCExoh2gKBg21EB9WppluuPd9wtE8r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Off Seeduiker Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808703139376 17.889155682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!