LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lekkerrus Gastehuis | LekkeSlaap
+5

Lekkerrus Gastehuis

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenstraat 65, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lekkerrus Gastehuis bied gemaklike verblyf vir tot 3 mense in Krugersdorp.

Die eenheid het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV, yskas, mikrogolf en WiFi in die eenheid.

Veilige parkeerplek word langs die kamer voorsien, en gaste kan na 'n lang dag op die groot grasperk ontspan.

Lekkerrus Gastehuis is 1 km van die Key West Mall geleë wat verskillende winkels en restaurante bied, en 2 km vanaf die Krugersdorp Gholfklub. Krugersdorp bied verskillende doendinge soos voetslaanroetes, en gaste kan ook die spoorweg- en stoomtreinmuseum, die Krugersdorp-wildreservaat en die Sterkfontein-grotte besoek. 'n Verskeidenheid top trou-venues is ook binne 'n radius van 10 km van die gastehuis af

Slaapplek

’n Bespreking by Lekkerrus Gastehuis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Lekkerrus Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Buitenstraat 65, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Lekkerrus Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenstraat 65, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c260cb6d1cb1c6449c2921f0826c8dc260179461ac48c8b374bbb1f8cff94905bd6b625bbe7ec478a383cdb8854c3e92086?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 65 Buiten Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.089592167906 27.771751142939
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!