LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lekkerus | LekkeSlaap
+29

Lekkerus

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tweedelaan 140, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lekkerus is 'n selfsorgwoonstel in Kleinmond, 'n bekoorlike kusdorpie in die Overberg. Die woonstel is slegs 170 m vanaf die strand, en net sowat 1,6 km vanaf Kleinmond-strand.

Die woonstel is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die kamer het 'n dubbelbed, dakwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n oopplan-leefarea waar nog 'n enkelbed staan.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, stomer, broodrooster, eetgerei en breekware. In die leefarea is daar 'n TV met 'n DVD-speler asook DStV. Buiten die enkelbed, is daar ook 'n gemaklike rusbank, drie gemakstoele en 'n eetarea met 'n etenstafel en 4 stoele. 'n Skuifdeur lei na die balkon met 'n losstaande braai, tafel en gemakstoele. Daar is veilige parkering vir 'n motor.

Let asseblief daarop dat die eienaars op dieselfde perseel bly.

Slaapplek

’n Bespreking by Lekkerus sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 68 resensies vir Lekkerus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Tweedelaan 140, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekkerus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R610
per nag (plek vir 3)
Vanaf R610
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tweedelaan 140, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjM2M1ZmQ0LWNmZjgtNDUxZS1iMmMyLTQwNzJkZGRkNzY5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R610  per nag (plek vir 3) 68 5 1 5 140 Second Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 11:00 -34.343254 19.020945
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!