LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lekkerus | LekkeSlaap
+29

Lekkerus

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 69 resensies vir Lekkerus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Toni R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay.

Awesome accommodation. Hosts were the best we have had nothing to big or small to assist us. We would go again.

Nazima S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazima S
Gesin met klein kinders

Excellent accommodation.

The place has everything you need. We really enjoyed it. Will definitely book again.

Anja K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lekker, awesome.

Ons het so lekker gebly, winter of somerweer, die spasie is perfek. Tannie Alta en oom Jannie is super oulike mense, en so tuis gevoel. Dankie vir 'n lekker rus-langnaweek.

Alwine F - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwine F
Gesin met tieners

Dit was pragtig en gerieflik.

Dis netjies en gemaklik!

Shaun D - Jul 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte weegbreeknaweek.

Die eenheid is perfek om 'n naweek of vakansie by die see te geniet. Jy is ten volle privaat met 'n gerieflike braaiplek in Kleinmond se lekker klimaat. Die huis is ten volle toegerus met alles wat jy moontlik aan kan dink. Die eienares is verskriklik aangenaam en het verseker dat ons weer sal terugkom.

Pierre-henri Vermeulen V - Apr 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre-henri Vermeulen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Wat 'n aangename ervaring. Netjiese, skoon tuiste met net die nodige fasiliteite. Die eienaars is professioneel, baie vriendelik en gaan uit hul pad uit om jou verblyf onvergeetlik en aangenaam te maak. Stapafstand van die see, veilige parkering en lekker privaat met 'n braai. Wat meer kan 'n mens voor vra? Ek sal beslis Lekkerus aanbeveel. Ons sal definitief gou weer 'n draai kom maak.

Stienie D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik goed.

Baie aangename verblyf en is altyd soos familie behandel. Uitstekend!

Bronwyn J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek.

Baie netjies, ruim, skoon. Als wat jy nodig het. Parkering net bietjie klein en jy sal nie 'n bakkie inkry nie.

Skye K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skye K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie aangenaam!

Lekkerus is 'n pragtige woonstel en baie goed ingerig. Die kombuis het al die nodige toerusting vir selfsorg en daar is twee ligte wat op 'n aparte elektriese stelsel loop, wat lig bied tydens beurtkrag. Die woonstel is pragtig versier en is baie gemaklik. Die badkamer is ruim en baie skoon! Alta is 'n ongelooflike gasheer wat verwelkomend, baie georganiseerd is en altyd die ekstra myl loop. Ons het ons verblyf baie geniet!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Our stay was thoroughly enjoyable!

Lekkerus is a beautiful apartment and is very well appointed. The kitchen has all of the required equipment for self catering and there are two lights that run on a separate electrical system, providing light during load-shedding. The apartment is beautifully decorated and is very comfortable. The bathroom is spacious and very clean! Alta is an amazing host who is welcoming, very organised and always goes the extra mile. We really enjoyed our stay!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elzaan A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Lekkerus is beslis my nommer 1 vakansiehuis! Hartlike warm ontvangs vanaf eienaars. Huis was netjies en het alles bevat wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike gerieflike wegbreek.

Friedrich G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Sulke wonderlike hartsmense. Baie dankie, Alta, vir julle hartlikheid. Ons het so tuis gevoel en kon ontspan en net ons verblyf geniet. So lekker gerus. Alles op sy plek so mooi en gemaklik toegerus. Veilig het ons beslis gevoel selfs die motor was veilig binne parkeer. Dankie vir die ekstras, kry dit nie altyd. Die heerlike vars beskuit was n riem onder die hart. Sal definitief weer kom kuier.

Alan S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met all our expectations.

Great accommodation and very friendly helpful hosts.

Marlise S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een woord: fantasties!

Waarde vir geld. Skoon, netjies, gasvrou ontvang jou persoonlik met nodige reëlings. Sy maak gereed vir gaste met baie omgee. Plek het atmosfeer en nie net vakansieverblyf nie. Dierbare 2 eienaars.

Marlet B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste vakansieverblyf met 'n pragtige gasvrou en gasheer wat baie moeite doen met hul gaste.

Baie dankie vir die lekker kuier en al die ekstra moeite wat daar vir ons gedoen is. Ons kon net instap en ontspan met 'n beker koffie en heerlike beskuit. Sal vir seker 'n volgende vakansie weer gaan oorbly!

Marzelle R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzelle R
Saam met vriende

We had an awesome experience.

Lekkerus has the friendliest host and the accommodation was wonderful.

Kisha V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kisha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beach stay.

It was a perfectly clean and well-equipped little place. It’s in a quiet neighbourhood and walking distance from the beach and harbour. It’s also close to shops and restaurants. Perfect for a little peace and quiet breakaway.

Ashley C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home!

If you're looking for a quick getaway for you and your partner, don't look any further. Hands down the best and most affordable accommodation available in Kleinmond. Very clean and amazingly well equipped. With all the comforts needed to make it feel like a home away from home. Alta was a wonderful host! Thanks again for the warmth and hospitality. Definitely my new preferred place to stay, when in Kleinmond!

Gavin C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon plek.

Sal Lekkerus hoogs aanbeveel, plek is baie netjies en skoon. Baie vriendelike eienaar en die dame wat die sleutel vir ons voorsien het.

Maria K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend, baie lekker

Ons het op verskeie plekke gebly in Kleinmond. By Lekkerus was dit vreeslik lekker baie rustig ek sal enige tyd weer daar wil bly. Baie dankie aan die mense van Lekkerus.

Nikita S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties en die mense was baie vriendelik en oulik.

Ek het verfris gevoel en die naam pas by die plek. Ek het 'n lekkerus gehad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was fantastic and the people was friendly and very nice.

I feel refreshed and the name fit the place. I had a lekkerus.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gail S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful house to rest after a long week.

Alta the host is a friendly, warm person who helped us with everything. Thank you for your excellent hospitality. Lekkerus is indeed a place to rest.

Melinda H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik en knus.

Het alles gehad wat ons gesoek het en die eienaars is so vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely and cozy.

Had everything we were looking for and the owners are so friendly and sweet. Nice and close to the beach. We would definitely go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

André E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Alta en Jannie se gasvryheid was onverbeterlik. Ons sal hulle beslis weer besoek. En het nuwe vriende gemaak.

Magriet O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjies en waarde vir geld.

Pragtige ruim eenheid met lieflike kamer, stort en badkamer. Absolute waarde vir geld en die gasvrou doen baie ekstra moeite. Ons het heerlik gebly en kan die eenheid 100% aanbeveel.

Hazel S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Die woonstel was pynlik skoon en netjies. Baie goed toegerus. Alhoewel die eienaars nie tuis was nie was die telefoniese reëlings baie goed en baie vriendelik gewees. Die ontvangsreëlings met 'n buurvrou was ook baie vriendelik en voortreflik. Die akkommodasie is ook baie goed geleë ek sal dit met vrymoedigheid aanbeveel dit is puik.

Pierre K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ek het nie woorde nie, dit was net great. Baie, baie dankie.

Amanda D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelike diens.

Met aankoms is ons baie vriendelik verwelkom en na plekkie geneem waar koffie en beskuit klaar regstaan. Plek baie netjies, skoon en ruim. Kan dit aanbeveel vir oud en jonk as jy stilte soek.

Estelle S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie ruim woonstel bied rustige en gemaklike verblyf naby die see.

Alta en Jannie het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die woonstel is pragtig, lig, besonder goed toegerus en heelwat groter as wat ons verwag het. Daar was goeie kwaliteit koffie, tee en heerlike beskuit, en vars melk in die yskas. Die woonstel is goed beveilig en bied ook parkeerplek agter 'n stewige sekuriteitshek. Die kuswandelpad is twee blokke ver, en die swemstrand, hawe en beste winkels en restourante is maklik bereikbaar. Ons sal graag weer wil gaan kuier!

Hewitt D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hewitt D
Gesin met klein kinders

Die kans om te ontspan was tops!

Die eienaar was baie behulpsaam. Die veilige parkeerarea en toer deur die huis word waardeer. Die huis is ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Alles is netjies, skoon en op sy plek. Ons gaan definitief weer hierdie woning bespreek in die nabye toekoms.

Ada A - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, baie vriendelik, diens was uitstekend.

Die plek was veilig, netjies, skoon en definitief die moeite werd.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome, very friendly, services was outstanding.

The place was safe, neat, clean and most definitely worth it.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Surita D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is baie goed ingerig en baie netjies. Die eienaar Alta was ook baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Dwight L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dwight L
Gesin met klein kinders

Very relaxing.

Very nice and cosy, just such a lovely place & awesome hosts.

Danielle O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle O
Saam met vriende

Pragtig, netjies en baie gerieflik.

Het 'n wonderlike oornag gehad. Sal definitief weer gaan en aanbeveel. Eienaar baie vriendelik.

Quwin L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quwin L
Saam met vriende

Alles was net uitstekend, skoon woning.

Baie nice, sal weer gaan.

Rupert V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert V
Saam met vriende

Thou short stay it was very relaxing and small treats was amazing.

Would definitely consider longer stay to explore the seaside ventures. Your warm hospitality meant a lot and the apartment gave that cosy effect which attributes to calmness.

Donita O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donita O
Gesin met tieners

Our holiday was totally awesome.

Our holiday was above our expectation, totally awesome.

Jeneke P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeneke P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Was wonderlik en naby winkelsentrums geleë en ons het baie veilig gevoel.

Fabian B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian B

Die beste ooit!

Die eienaars is verskriklik gasvry en ek sal binnekort weer die plek besoek.

Shanique H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nederige, liefdevolle eienaars, laat jou baie welkom en gemaklik voel.

Vir 'n af tydjie en 'n lekker stil, rustige naweek, perfekte plek. Alles is naby. Pragtige plek, netjies. Warm en verwelkomend! Sal beslis weer gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Humble, loving owners, makes you feel most welcome and very comfortable.

For time out and a nice quiet laid back weekend, perfect place. Everything is within reach. Lovely place, neat and tidy. Warm and welcome! Will definitely go again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Philip I - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip I
Gesin met klein kinders

Lekkerus surprised us with a warm, thoughtful atmosphere.

We were made to feel incredibly welcome. Our hosts were thoughtful and caring. Our young daughter especially felt at home and has found a new favourite place in the world to visit. We will definitely be returning.

Chantal J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

As jy 'n plek soek om net te rus, is Lekkerus 'n baie goeie keuse.

Tranchia C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tranchia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons was baie hartlik ontvang, eenheid baie ruim en netjies toegerus. Gasvrye en vriendelike mense, sal beslis weer gaan en sal beslis aanbeveel.

Elrien S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien S
Enkelreisiger

Rustige verblyf naby die see.

Ek het heerlik gebly by die Hougaards - baie vriendelike gashere! Die woonstel is pragtig, netjies en privaat, met absoluut alles wat mens nodig het - en daarby baie koffie en beskuit. Ek sal definitief weer daar gaan bly, net langer volgende keer!

Ilja K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilja K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig waar bitter baie lekker gewees om daar te bly.

Het baie verwelkom gevoel en die gasvryheid was oorweldig. Sal definitief weer soontoe gaan.

Andries D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D
Enkelreisiger

Great, heerlik, puik ingerig, eienaar baie betrokke.

Wat 'n ongelooflike gastehuis. Puik ingerig. Sal volgende keer baie langer wil bly. Dié plekkie is voortaan my enigste blyplek in Kleinmond. Baie dankie vir die voorreg.

Alwine S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige woonstel met gasvryheid wat mens sommer baie tuis laat voel.

Eienaars het ons baie op ons gemak laat voel met hulle omgee en gasvryheid. Die woonstel is pragtig, modern, skoon, netjies en nog soveel meer. Ek sal enige iemand aanbeveel om hier te bly en om hierdie twee pragtige mense te ontmoet wat sommer deel word van 'n mens se lewe.

Ashley M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, gepaard met fantastiese mense.

Dit was ons eerste keer dat ons tuisgegaan het in Kleinmond. Die plek was ruim, baie netjies, en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Alta an Jan was baie behulpsaam, en het ons van fantastiese plekke vertel om te besoek in die area. Daar's die wandelpaadjie langs die strand, Suidwes biltong in die hoofstraat, pikkewyne by Bettysbaai se kant, asook 'n versameling van spyskaarte wat Alta versamel het, met amazing plekke om by te eet. Sy't ons ook voorsien van heerlike, tuisgemaakte beskuit. Ons sal definitief nie omgee om weer hier te kan bly nie.

Hugh A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh A
Gesin met tieners

Dit is rustig en bied 'n goeie rusplek.

Ons het Lekkerus geniet. Dit is netjies en skoon, en op geen stadium het ons onwelkom gevoel nie. Ek beveel dit graag aan.

Isabel L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Sjoe, het ons nou lekker gerus by Lekkerus. Die plekkie was so netjies en het aan meer as ons behoeftes voldoen. Jannie en Alta was vriendelik en behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Ons sal Lekkerus aanbeveel vir enige iemand wat Kleinmond besoek.Die plekkie is sentraal geleë en in 'n veilige omgewing. Ons hoop om sommer gou weer by Lekkerus tuis te gaan.

Rykie R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rykie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik heerlik!

Ons verblyf in Kleinmond in Jannie en Alta se mooi plekkie was regtig heerlik en kan enige tyd aanbeveel word vir enige een. Die plekkie is so smaakvol, netjies en ten volle toegerus (met choccies en beskuit en al). Jannie en Alta (asook Annerie wat 'n tydjie wat Alta-hul weg was, ingestaan het) is die aangenaamste mense met wie enigeen 'n pad kan stap en 'n vriendskap kan bou. Baie dankie julle vir heerlike 2 weke in julle mooi plekkie.

Nicole T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole T
Saam met vriende

Ongelooflik

Het 'n wonderlike tyd gehad by Lekkerus! Alles is op sy plek en so netjies. Raai dit regtig aan as jy wil ontspan! Sal beslis weer besoek!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing

Had an amazing time at lekkerus! Everything is in place and so neat and tidy. Really recommend it if one wants to unwind and just relax! Will definitely visit again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Diane B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Lekkerus is presies soos wat sy naam sê - Lekker rus. Die woonstelletjie is baie, baie netjies en gerieflik. Daar was soveel bederf-goedjies vir ons - ons het so spesiaal gevoel. Dit is ook stapafstand van die see en 'n lieflike wandelpaadjie tot by winkels en eetplekkies. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en laat jou so welkom voel. Ek sal beslis hierdie plekkie aanbeveel en sal vir seker weer soontoe gaan.

Pieter N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap en gebly!

Ons het met 'n swaar hart gepak. Ons wou nie gaan nie, want ons het so lekker gebly in Lekkerus. Alles wat ons nodig gehad het, en Alta en Jannie was net te bly om ons te help met enige iets anders. Ons kom weer.

Gavin J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gashere is fantasties en het ons verblyf 'n plesier gemaak met hul ontferming oor ons.

Die plek is volledig uitgerus en het geen tekort aan gemak en gerief nie. Die buurt is stil en gepas vir ontspanning.

Louis M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerus was 'n uiters aangename ervaring en ons gaan dit sommer 'n jaarlikse instelling maak.

Jan en Alta het uit hul pad gegaan om die naweek vir ons lekker in te rig. Ons reis met ons 5 maande oue babatjie. Hulle het kompleet 'n kot opgedra en die ook van skoon beddegoed voorsien. Die woonstel was pynlik netjies en is pragtig uiteengesit. Ek kon my voertuig veilig agter die hek intrek. Hulle is werklik trots op hul eiendom en hierdie woonstel bied uitstekende waarde vir geld. Ons maak beslis weer 'n kuiertjie daarso.

Amber S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie rustige omgewing en ons verblyf was werd dit, die plekkie was baie baie netjies ingerig. Ons sal beslis weer kuier.

Dit is ongelooflik mooi en die plekkie het alles wat 'n gas nodig het. Ons het beslis nie so baie verwag nie vir die betaling. Ons sal beslis in die toekoms weer kuier.

Wilna C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, foto's is verteenwoordigend van wat jy kry.

Goed toegerus, baie netjies. Sal graag weer daar wil tuisgaan vir langer tydperk.

Roshande F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshande F
Saam met vriende

Fantasmagories.

Ons was baie beïndruk met die ontvangs en verblyf. Dit het al my verwagtinge en meer oortref. Dankie aan tannie Alta wat ons so tuis laat voel het, en die beskuitjies - hemels!

Adele W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Gesin met tieners

Gasvry en vriendelike diens.

Uitstekende waarde vir geld. Gasvry en vriendelik. Beslis aan te beveel.

Lindi W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plekkie, lieflike mense.

Ons het ons aand by Lekkerus baie geniet. Die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om ons so tuis as moontlik te laat voel. Die tuisgemaakte beskuit en ook sjokoladetjies in die kamer was dierbaar. Ons sal hulle vir enigeen aanbeveel. Weereens dankie!

Denise L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise L

Ons was hartlik ontvang en die blyplek was baie netjies.

Lekkerus is baie naby die strand en ons het elke dag lang roetes gaan stap tussen die fynbos en rotse langs die see. Alta Hougaard was baie vriendelik en het ons ingelig oor al die moontlike eetplekke, staproetes en ander besienswaardighede in die omgewing. Ek sal definitief weer van Lekkerus gebruik maak as ons in die Kleinmond-omgewing is.

Jeremy V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en uitstekende gasvryheid.

Ek vermoed Lekkerus met die persoonlike gasvryheid van Alta en haar man is die beste verblyf in Kleinmond. Ek sal moeite doen om weer van hierdie geleentheid gebruik te maak.

Lesley-ann R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley-ann R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf.

Lekkerus is die perfekte wegbreek vir enige mens. Die eiernaars is so verwelkomend en gasvry jy voel onmiddelik tuis en gemaklik. Die woonstel is baie netjies maar tog intiem. Die plekkie is toegerus met alles en nog meer. Sonder twyfel sal ek dit aanbeveel vir n wegbreek.

Aletta D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta D
Gesin met tieners

Pragtige, moderne plek waar 'n mens net kan ontspan.

Deur en deur die moeite werd om Lekkerus te besoek. Alles is pragtig netjies en niks is te veel moeite vir Alta en Hennie nie. Hulle gaan uit hul pad om jou verblyf so lekker en rustig as moontlik te maak. 'n Mens voel sommer tuis met die intrapslag. Sal beslis die plek aanbeveel.

Marianne S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelike eienaars, en 'n skoon en netjiese woonstel.

Die eienaars, tannie Alta en oom Jan, het regtig uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam en lekker as moontlik te maak! Hulle is gasvry en vriendelik, en die woonstel is skoon, netjies, en toegerus met alles wat jy sal benodig.

Caroline C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie met 'n huislike atmosfeer.

Die akkommodasie is baie gemaklik en het al die geriewe wat jy nodig het vir 'n sorgvrye verblyf. Dankie aan Alta en Jan vir u vriendelikheid en gasvryheid. Sal beslis weer kom!

Petro R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis nou 5-ster-verblyf met Kleinmond gasvryheid!

Kleinmond het ons harte gesteel en dit kan hoofsaaklik toegeskryf word aan ons wonderlike gasvrou wat ons hartlik ontvang het. Hierdie dakwoonstel nooi jou uit om onbepaald daar in te trek. Wat 'n pragtige, gerieflike woonstel met die mooiste uitsig. Slaap gerus in Kleinmond oor net om hierdie luukse te kan geniet by Jannie en Alta.

Philip F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Alles wat jy nodig het. Home away from home.

Eienaars hanteer jou met respek. Nee wat, mal oor die plek. Sal beslis weer gaan.

Paul N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige verblyf met gasvrye behandeling en agtermekaar administrasie sonder enige onaangename konnotasies.

Veilige parkering is beskikbaar gestel en daar was hulp met die bagasie. 'n Begeleide toer deur die huis bring die besoeker dadelik op hoogte met al die geriewe soos TV, leefareas, kombuis, slaapkamer en badkamer. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Winkels en restaurante is loopafstand hiervandaan. Dieselfde geld vir die staproete langs die see. Al die meubels is van 'n hoë standaard. Goeie beligting in die aand maak beweging buite en langs trappe veilig en trappe is heel gemaklik met veilige relings. Leesstof oor die omgewing en ander onderwerpe is beskikbaar in koffieboek-formaat.

Vanaf R610
per nag (plek vir 3)
Vanaf R610
per nag (plek vir 3)
Vanaf R610
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tweedelaan 140, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjM2M1ZmQ0LWNmZjgtNDUxZS1iMmMyLTQwNzJkZGRkNzY5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R610  per nag (plek vir 3) 69 5 1 5 140 Second Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 11:00 -34.343254 19.020945
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!