Lekkerwater Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lekkerwater Gastehuis bied selfsorgverblyf op 'n werkende plaas aan die voet van die Olifantsrivierberg. Die plaas is net 7 km buitekant Porterville geleë.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste en tweede kamers het elkeen 1 dubbelbed, en 2 enkelbeddens. Die derde kamer het net 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamers het storte of baddens, en 'n aparte toilet is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, en eetgerei. Addisionele geriewe sluit 'n binne- en buitebraai-area, en veilige parkeerplek op die perseel, in.

Gaste kan heerlik stap en perdry op die plaas, en die nabye omgewing is 'n absolute paradys vir voëlkenners, valskermsweef-entoesiaste, bergfietsryers en wyn-liefhebbers wat graag wil gaan wynproe.

Let asseblief daarop dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Lekkerwater Gastehuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lekkerwater Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 750 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za