Lembali Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lembali Lodge is 'n ruim en kontemporêre gastehuis in 'n rustige en boomryke omgewing in Morningside. Die groot swembaddek van hout kyk oor Durban se gewilde Jameson Park en die lodge het ook pragtige uitsigte oor die stad en die see.

Akkommodasie word in 6 gaste-suites gebied en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. Elke eenheid is uniek versier en beskik oor lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien. Die lodge bied 'n raadsaal met sitplek vir 12 en dis geskik vir vergaderings. Dit kan ook as 'n eetkamer dien.

Die lodge is ideaal geleë vir oordeelkundige sakereisigers en vakansiegangers en dis minder as 10 minute vanaf die middestad, die Internasionale Konvensiesentrum en Durban se sport- en vermaaklikheidsbesienswaardighede insluitend die strande. Dis net 'n klipgooi vanaf die stad se beste restaurante en Florida-weg met verskeie klubs.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lembali Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za