7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - plot 68, Roodekuil, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Lemón Phoenix is 'n lieflike selfsorghuis met 'n privaat ingang wat op dieselfde perseel as 'n ander vakansie-eiendom geleë is, net buite Bela-Bela. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek omring deur die natuur.
Die huis het slaapplek vir tot 7 gaste in 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste twee slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en elkeen het toegang tot 'n en suite-badkamer. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad, stort, dubbelwasbakke en 'n toilet, terwyl die tweede en suite-badkamer 'n stort het. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Dié eiendom is sowat 10 km van Bela-Bela af waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Adrie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- plot 68, Roodekuil, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Lemón Phoenix het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
plot 68, Roodekuil, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang