LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lemoenfontein Game Lodge | LekkeSlaap
+31

Lemoenfontein Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemoenfontein, Vanaf die N1, De Jagers-pas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 590 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lemoenfontein lê in die hart van die Karoo, teen 'n agtergrond van die majestieuse Nuweveldbergreeks met uitsigte oor Beaufort Wes en die wye Karoovlaktes. Dié pragtige lodge is op die oop vlaktes van die Suid-Afrikaanse Groot Karoo geleë en dateer terug na 1850 toe. Dit is volgens die standaard en argitek-styl van die tyd gebou en het taamlik onveranderd gebly met hoë dakke, oorspronklike houtvloere en groot veranda's wat gaste 'n meesleurende panoramiese uitsig oor die Karoo-landskap bied.

Dit is eens as 'n private jaghuis gebruik en spog vandag met gerieflike plaasstyl-slaapkamers en groot verandas.

Watertandlekker Karoo-aandetes word of op die veranda in die somer of in die eetkamer met 'n snoesige houtvuur in die winter bedien. Geniet drankies voor ete rondom die eerlikheidskroeg in die sitkamer, wat 'n snoesige kaggel vir koue winternagte het. Ontspan en skakel af in die kristalhelder swembad. Daar is 'n volop voëllewe en staproetes vir die natuurliefhebbers en avontuurlustige besoekers.

Alle akkommodasie lei na wye veranda's. Gerieflike en suite-slaapkamers het verwarmers, waaiers, lugversorgers, kluise, haardroërs, teeskinkborde en satelliet-televisie, en sommige het kaggels. Moderne geriewe soos lugversorgers en muurverwarmers is bygevoeg. Swembad en braaigeriewe sorg vir tot en met 30 mense.

Klein konferensies, spesiale geleenthede en troues kan ook spyseniering ontvang. Staproetes en 4x4-roetes. Troeteldiere met vooraf reëling.

TGCSA 4-Ster Plattelandse Gastehuis

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 77 resensies vir Lemoenfontein Game Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Lemoenfontein, Vanaf die N1, De Jagers-pas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lemoenfontein Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemoenfontein, Vanaf die N1, De Jagers-pas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmMzQ5NjIzLWVjNTItNGJlZC1iNWYxLTUwMWE0NzU5MDg2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 590  per nag (vir 2 persone) 77 5 1 5 Lemoenfontein Off N1, De Jagers Pass 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.284157635983 22.59973526001
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!