Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat volgens voorafreëling, kontak asseblief die instansie om te reël dat u troeteldiere bly!
Kinders 24 maande en jonger bly gratis wanneer die ouers voorsiening maak vir hul eie bababedjie en beddegoed. Indien ons 'n ekstra bedjie voorsien, sal 'n heffing van R395 van toepassing wees. Slegs een bababedjie per kamer.
Ontbyt en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kinders 12 en jonger word teen 'n laer tarief vir etes gehef.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lemoenfontein, Off N1, De Jagers Pass, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang