2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 54 Hoog Straat, Moregloed, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Lemon Ivy Gastehuis is in Moregloed, Polokwane. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die verblyf bied gaste ontspanning en die geleentheid om te herlaai.
Dié huis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort-oor-bad en 'n wasbak.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele in die kombuis.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV, asook gratis WiFi. Verder is daar ononderbroke kragtoevoer wat die WiFi aanhou tydens kragonderbrekings.
Buite spog die eiendom met 'n pragtige agterplaas met 'n Weber-braai wat gaste kan geniet terwyl hulle die rustige omgewing inneem.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
JAYDON Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 54 Hoog Straat, Moregloed, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Lemon Ivy Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
54 Hoog Straat, Moregloed, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang