+87
Selfsorg in Groblersdal

Lemon Tree Manor

Jackalberry Suite
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met DStv Premium kanale en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n ketel, broodrooster, yskas en 'n mikrogolfoond in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Urban Studio
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dié eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met 'n verskeidenheid van DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n ketel, broodrooster, yskas en 'n mikrogolfoond in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pambati Suite
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Geniet 'n gerieflike en moderne verblyf in hierdie smaakvol ingerigte gaste-eenheid. Die eenheid beskik oor 'n koningin-grootte bed met gehalte linne wat 'n rustige nagrus verseker, asook 'n lessenaar en twee gemaklike stoele wat ideaal is vir werk of ontspanning. Die klein kitchenette is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster, wat dit maklik maak om ligte maaltye en verversings voor te berei. Die en suite-badkamer bied 'n stort, wasbak en toilet vir ekstra privaatheid en gerief. Hierdie eenheid is die ideale keuse vir sakereisigers sowel as vakansiegangers wat 'n gemaklike, praktiese en ontspanne verblyf soek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
DStv
Volle pakket
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Tuin
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Etenstafel
Sitplek vir 2
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Elektriese kombers
Waaier
Plafon
Vermaak
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n ketel, broodrooster, yskas en 'n mikrogolfoond in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mocha Suite
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim en smaakvol ingerigte gaste-eenheid bied 'n gemaklike en ontspanne verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die eenheid beskik oor 'n luukse koningin-grootte bed met gehalte linne om 'n rustige nagrus te verseker. Die en suite badkamer is modern toegerus met 'n stort, wasbak en toilet vir u gerief. Die praktiese kitchenette is ingerig met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel, ideaal vir die voorbereiding van ligte maaltye en verversings. Gaste kan maaltye geniet by die eetblad, terwyl die lessenaar 'n gerieflike werkruimte bied vir diegene wat besigheid met ontspanning kombineer. Twee gemaklike stoele skep die perfekte hoekie om te ontspan met 'n boek of 'n koppie koffie. Die eenheid is stylvol gemeubileer en bied 'n warm, huislike atmosfeer waar gemak en funksionaliteit hand aan hand gaan.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
DStv
Volle pakket
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Tuin
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Etenstafel
Sitplek vir 2
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Elektriese kombers
Waaier
Plafon
Vermaak
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Scandi Suite
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. DIe eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met verskeie DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n ketel, broodrooster, yskas en 'n mikrogolfoond in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Banbridge Deluxe Suite
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Banbride Deluxe Suite het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, oond, broodrooster, ketel en yskassie toegerus. Sommige geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie suite het ook sy eie privaat ingang en 2 eikehout-leunstoele.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n ketel, broodrooster, yskas en 'n mikrogolfoond in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Baobab Villa
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Ontspan in die luukse eenheid waar die aardse kleure van 'n Afrika sonsondergang jou sagkens omhels. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed met veredons duvet, en suite-badkamer met 'n instap stort, wasbak en toilet. Daar is twee gemaklike stoele om te rus na 'n lang dag terwyl jy rustig lees of na jou gunsteling program kyk, DSTV premium is beskikbaar in die eenheid. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kitchenette het 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Jogurt en muesli, beskuit en brood vir roosterbrood is ook ingesluit, terwyl 'n koue vrugtesap of water in die yskas lafenis bied na die reis. Daar is 'n werksblad vir die besige sakereisiger. Baobab Villa is die perfekte eenheid vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat die Loskopvallei besoek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n ketel, broodrooster, yskas en 'n mikrogolfoond in.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Havenwood Executive Suite
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Havenwood Suite bied verblyf in 'n ruim eenheid waar gemak en styl ontmoet om 'n blywende indruk te laat. Ontspan in die ruim eenheid met 'n vloeroppervlakte van 46 vierkante meter.
Die eenheid bied 'n koningingrootte eikehout hemelbed met supersagte linne, 'n platskerm TV en gratis WiFi. Warm sjokolade en 'n nougat koekie is net wat nodig is om die moeë reisiger te laat ontspan voor slaaptyd.
Spoel die eise van 'n lang dag af in die luukse instapstort; badprodukte en luukse handdoeke word voorsien.
Twee eikehout gemakstoele bied die geleentheid om rustig met 'n boek te ontspan of TV te kyk.
Die kitchenette bied 'n mikrogolfoond, broodrooster en ketel, asook 'n mini yskas met yskoue water en vrugtesap. ystee, Decaf/Gewone koffie, Rooibostee en tee word voorsien om te geniet saam met 'n snytjie roosterbrood, dik gesmeer met vars botter en marmelade of konfyt. Jogurt en muesli bied 'n gesonde alternatief vir ontbyt.
Die eenheid het 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

15 Steenbok Street, Groblersdal, 0470, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14231057058ceaf14154ba988bcbb947c0899ba8e00f7a4314667a17e2cef56e8964ace04de7eb19d69e7d9fccf4a59ed04e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 15 Steenbok Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.1654779 29.3867765
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang