LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lemon Tree B&B | LekkeSlaap
+20

Lemon Tree B&B

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Lemon Tree B&B
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Roeleen C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roeleen C
Gesin met klein kinders

'n Pragtige huis met tuin in 'n baie rustige area.

Ons was baie beïndruk met ons verblyf, niks was te veel moeite nie; ons het nie ontbyt bespreek nie en op die oggend daarvan ons besluit verander. Dit was geen moeite nie en hulle het ons dadelik gehelp - selfs spesiaal gery om croissants te koop vir ons omdat dit op die menu was. Dit het baie privaat gevoel, ongelooflik rustig en die tuine is vreeslik mooi. Die Kitchen Bar was iets uniek wat ons teëgekom het - 'n 24/7 toeganklike kombuis met genoeg eetplek om self kos te maak of iets te stoor in die groter yskas, met baie 'attention to detail' om dit gerieflik en aangenaam te maak. Baie kindervriendelik en rustig - ons sal met liefde teruggaan.

Yolisa D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolisa D

Our stay was wonderful and very quiet. Preferably for couples, we just want alone time together not preferred for youngsters who just out to have fun.

Our stay was okay, the pool area was clean and other facilities. I recommend that the venue should have black bins so that tenants can be able to put in their litter and not just need to wait for the cleaning ladies in the morning while doing cleaning rounds. Think there should install working phones, so tenants can be able to contact staff and working remotes to be able to use the TV. In my room the light in the restroom was not working, so at night we used torch lights on our phones for light. Overall the venue is beautiful!

Declercq B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Declercq B
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf.

Ek sou wel net wou voorstel dat dit duidelik gestel word dat ontbyt uitgesluit is by die daaglikse fooi en addisioneel betaal en bespreek moet word.

Andre L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle Victoriaanse herehuis.

Ontbyt nie ingesluit volgens eienaar as jy nie by hul bespreek nie.

Ronel S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Gesin met tieners

Tops. Smaakvol versier, gemaklik en skoon.

Vriendelike eienaar en personeel. Pragtige en ruim kamers. Gerieflik geleë naby waar ons wou wees. Uitstekend in elke opsig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Tops. Tastefully decorated, comfortable and clean.

Friendly owner and staff. Beautiful and spacious rooms. Fabulously situated close to where we wanted to be. Excellent in every way.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lemon Tree B&B's terugvoer

Thank you so much Ronel, it was a pleasure having you here.

Lemon Tree B&B
Christine M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrolik en 'n regte pophuis.

Wat 'n lekker plekkie om te bly, daar is ook spesiale klein verversing wat jy kan koop.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyntonstraat 9, Kloof, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmZGQ0NDM5LWNiZGEtNGE2Mi04MTFiLTQ2N2E0MGYxNjczZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 9 Lynton Road Kloof 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.797991270375 30.816151714371
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!