Heidelberg Akkommodasie by Lemon Tree Cottage | LekkeSlaap
+7
+7

Lemon Tree Cottage

Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap

Beskrywing

Lemon Tree Cottage is in 'n rustige deel van Heidelberg en bied gerieflike verblyf in stalle wat in 1856 gebou is, maar omskep is in 'n eenslaapkamerkothuis.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en daar is 1 slaapkamer met koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kothuis het 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die leefarea en in die kombuisie is daar 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Lemon Tree Cottage het 'n privaat binnehof met braaigeriewe en 'n buitestort. Veilige onderdakparkeerplek word langs die kothuis voorsien.

Daar is 2 bergfietse en 'n tandemfiets. Gaste kan besienswaardighede soos die Grootvadersbosch Natuurreservaat en die Bontebok Nasionale Park besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Lemon Tree Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fouriestraat 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouriestraat 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkMjY5NWI4LThiMzUtNDdiYS04MmZmLWYyYmFiMDJjMTEzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 0 5 1 0 5 Fourie Srreet Heidelberg 6665 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0868253 20.9611603
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za