2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 Murray Street, Waverley, Johannesburg, 2090, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Lemon Tree Cottage bied verblyf in 'n gastehuis, sentraal geleë in Johannesburg. Dit is ideaal vir paartjies en sakereisigers.
Hierdie ruim kothuis bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Badhanddoeke word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n dubbelslaapbank en 'n slim-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n patio met uitsig oor 'n tuin, waar hulle kan ontspan met 'n boek of oggendkoffie. Gratis, veilige parkering is ook beskikbaar. Hierdie kothuis is naby winkelsentrums en fantastiese restaurante geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tracey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 42 Murray Street, Waverley, Johannesburg, 2090, Gauteng
- Gaste dink Lemon Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Murray Street, Waverley, Johannesburg, 2090, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang