Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon Tree Guest Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rabia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Lemon Tree Guest Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marne J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne J

Heerlike verblyf.

Dit is 'n veilige, rustige area. Sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Ria P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P

Puik diens. Bongani het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Ons het baie lekker gebly.

Lemon Tree Guest Cottage se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review.

Lemon Tree Guest Cottage
Jozua E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua E

Neat and safe.

Stunning, safe, and centrally located.

Lemon Tree Guest Cottage se terugvoer

Thank you for staying with us.

Lemon Tree Guest Cottage
Colleen F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen F

Comfortable.

Consider replacing the coffee machine with a kettle.

Nicolaas B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas B

Great.

The unit was clean, tidy, and neat. Very private and great.

Lemon Tree Guest Cottage se terugvoer

Thank you very much for the lovely review. We are happy to hear that you had a fantastic stay with us.

Lemon Tree Guest Cottage
Charles S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles S

Was netjies en skoon. Net sleg geslaap omdat dit verskriklik warm was.

Was baie lekker. Al wat sleg was, is dat die dak in die verkeerde rigting draai en jy dit nie kan verstel nie, en die lugverkoeler wat nie gewerk het nie.

Lemon Tree Guest Cottage se terugvoer

Hi Charles, as our house is powered by solar, the aircon doesn't work during prolonged load shedding. We will definitely check the ceiling fan. Thank you for your feedback. Hopefully, we will see you again

Lemon Tree Guest Cottage
Adele M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Absolutely amazing!

The host was welcoming and kind, and the place was amazing and quiet. A great place for a peaceful and cosy getaway. I loved the effective communication and response. I highly recommend booking here.

Lemon Tree Guest Cottage se terugvoer

Thank you Adele, for the lovely review. See you soon.

Lemon Tree Guest Cottage
Ester K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester K

Was verras oor die kamer, alles was goed.

Netjiese kamer, ketel was vol water, elektriese kombers vir koue, lugversorger en TV, bedlampies, genoeg plugs, yskas met water en melk in vir koffie en tee. Pragtige badkamer. Heerlik geslaap. Kan sien hulle het moeite gedoen. Goeie kommunikasie tussen ons en die eienaar. Dis veilig en sal weer enige tyd daar oornag.

Lemon Tree Guest Cottage se terugvoer

Thank you again for sharing such a positive experience. It means the world to us.

It was a pleasure hosting you, and you are welcome back anytime in the future!

Lemon Tree Guest Cottage
Francious S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francious S

Short, but comfortable and relaxing.

Overall happy with the services.

Magda C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Baie vriendelik, rustig en veilig.

Baie dankie Lemon Tree en Radia vir julle gasvryheid. Sal definitief julle aanbeveel en sal self weer daar oorbly.

Cathleen H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cathleen H

Netjies en skoon.

Toegangskodes is nie betyds aan ons deurgegee nie, asook nie gedurende ons verblyf nie. Moes dit aanvra. Ons het lekker gebly, ligging goed asook omgewing.

Lemon Tree Guest Cottage se terugvoer

Thank you so much for staying with us.

Lemon Tree Guest Cottage
Schalk V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Ek en my eggenote het vir een nag oorgeslaap.

Indien mens wil oorbly vir 'n paar dae mag die plek dalk bietjie klein wees. Vir ons doeleindes was dit egter voldoende en uiters skoon. Dit is nie moeilik om te bereik nie en is boonop in 'n veilige kompleks gelee.

Frank S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank S

Very friendly and cozy.

Very peaceful.

Johan W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Wonderful place for a couple to breakaway at!

Truly beautiful room, host was amazing and the estate is so quiet and so private!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike plek vir 'n paartjie om weg te breek!

Voorwaar 'n pragtige kamer, gasheer was ongelooflik en die landgoed is so stil en so privaat!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lemon Tree Guest Cottage se terugvoer

Thank you Johan, we really appreciate your review. See you soon again

Lemon Tree Guest Cottage
Sarel B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B

Netjies en gerieflik.

Dit is klein vir meer as 1 persoon maar baie skoon, netjies en gerieflik vir 'n oorblynag.

Lemon Tree Guest Cottage se terugvoer

Dear Sarel,

We have hosted so many couples since we opened, we never had any complaints as we take pride in our business and we work hard to high-quality expectations from our guests. Next time visit us with your partner we are sure you will find it cozy and perfect for a couple. See you soon again.

Lemon Tree Guest Cottage
Klaudia E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaudia E

Netjies.

Baie dankie aan Lemon tree cottage se span dit is 'n pragtige plekkie teen 'n baie billike prys sal definitief die plekkie weer besoek.

Lemon Tree Guest Cottage se terugvoer

Dear Klaudia,
Thank you so much for this review. We really appreciate you being a customer. We’re here for you anytime

Lemon Tree Guest Cottage
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lysterlaan 329, Featherbrooke Landgoed, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7df5ad71681ad2b87179082bd4e4806bee23a1a93e5b904eb6c89ec597ca56ae0bbd92707d3e5bfff4e535b435feb9f52d88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 329 Lyster Avenue Featherbrooke Estate 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.079603 27.84152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang