Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Wildritte is beskikbaar teen ekstra koste.
Huisreëls
Gaste sal heffings moet betaal vir enige breekskade.
LeoLapa het 'n gevorderde sonkrag- en rugsteun-batterystelsel. In die geval van beurtkrag werk die yskas, muurproppe en ligte steeds.
Die eiendom word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 6 km na die verblyf lei. Hoewel dit geskik is vir enige voertuig, moet gaste asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Daar is 'n bewaringsheffing van R350 per voertuig wat aan Mjejane Wildreservaat betaalbaar is. Kredietkaartbetalings word toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stand 31 Erf 1, Tamboti Mjejane Game Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang