LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leonahof | LekkeSlaap
+18

Leonahof

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leonahof, Raleigh-straat 1 , Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Leonahof is in 'n veilige woonstelblok oorkant die kus in die Strand geleë.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 2 kinderbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.

Die leefarea lei na 'n stoep met etenstafel met braaigeriewe. Die stoep bied 'n ononderbroke uitsig oor die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Leonahof sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Leonahof
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Leonahof, Raleigh-straat 1 , Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leonahof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 900
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leonahof, Raleigh-straat 1 , Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAErLMCMu7QJ4N3BoZQGSsmIPgFgKFFNLrElMaEp50GCPKRMu3mk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 Leona Hof 1 Raleigh Street 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.10628441399 18.818825895701
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!