Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Lily

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissik-straat 117, Kannonierspark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leopard Lily is in Potchefstroom in Noordwes. Dié dorp is aan die oewers van die Mooirivier, sowat 120 km suidwes vanaf Johannesburg en 45 km noordoos vanaf Klerksdorp.

Verblyf is beskikbaar in 4 kamers met slaapplek vir 6 gaste. Die kamers is smaakvol ingerig met 'n en suite-badkamer, 'n privaat ingang en stoep. Die kamers is vir selfsorg toegerus en elke kamer het 'n elektriese kombers, broodrooster, waaier, strykyster, strykplank, yskas, mikrogolfoond, DStv-Hotelpakket en WiFi s daar 'n konneksie is.

Ontbyt of kospakkies is opsioneel en is nie by die tarief ingesluit nie. Spesifieke ontbyt-opsies is beskikbaar en kan twee voor aankoms bespreek word om te verseker dat die bestanddele vars is.

Leopard Lily is stapafstand vanaf NWU, SANDF, die Medi Clinic, Jonker Sailplanes, studente-sakesentrum, restaurante, koffiewinkels, kroeë en kitskos-restaurante.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Leopard Lily
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Rissik-straat 117, Kannonierspark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Leopard Lily het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissik-straat 117, Kannonierspark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhjqEIUSnc9VUz26PUOw7peRFAYWV7QWAlBlr5C5Mm9vUwYGYyz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 117 Rissik Street Kannonierspark 2531 Noordwes 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -26.695505120686 27.080242037773