LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leopard Lily B&B | LekkeSlaap
+47

Leopard Lily B&B

19 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Leopard Lily B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Stephanie V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V
Enkelreisiger

Sien sterre.

Lekker rustig en stil.

Leopard Lily B&B's terugvoer

Baie dankie. Waardeer.

Leopard Lily B&B
Ria W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria W
Saam met vriende

Uitstekende verblyf.

Verblyf is pragtig, die aandag wat Sho aan detail gee is ongelooflik. Daar was alles wat ons nodig gehad het (sambreel, voorskoot, naaldwerk stelletjie, ens). Ek het die heerlike moerkoffie wat Sho vir my opgestuur het baie waardeer. Ons het 'n heerlike kuieraand op die stoep gehad met gemaklike sitplek en kerse. Ek en my kleindogter het daar gebly en daardie kuieraand sal een van my goeie herinneringe wees. Ek kan beslis Leopard Lilly aanbeveel.

Leopard Lily B&B's terugvoer

Baie dankie bly jul het dit geniet.

Leopard Lily B&B
Andrie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige area.

Sien sterre.

Leopard Lily B&B's terugvoer

Thank you very much, we appreciate it.
Owner

Leopard Lily B&B
Adele B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike gastehuis. Baie gerieflik.

Lieflike ligging, vreedsaam. Pragtige kamer en tuine. Sal definitief weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely guest house. Very comfortable.

Lovely setting and peaceful. Beautiful room and gardens. Would definitely stay over again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leopard Lily B&B's terugvoer

Appreciates your kind review. Thanks for choosing us.
Sho Leopard lily

Leopard Lily B&B
Andre T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely fantastic.

We were received with a warm and friendly welcome. The venue and room are beautifully decorated and makes you feel right at home. The calm and serene setting allows you to truly relax. The BBQ and pool area is well maintained. Truly a great host. We will be visiting soon again.

Leopard Lily B&B's terugvoer

'n Hartlike dank, ons waardeer dit baie.

Leopard Lily B&B
Monika R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R
Gesin met tieners

Lieflike kamers met pragtige dekor en fyn detail.

Leopard Lily is ons eerste keuse wanneer ons in Potch tuisgaan. Sentraal geleë in veilige omgewing naby alles. Pragtige kamers, met alles wat jy dalk vergeet het, inspirerende dekor en die vriendelikste ontvangs wat jy kan kry. Sal oor en oor teruggaan.

Leopard Lily B&B's terugvoer

Wat 'n verrassing Monika. ons waardeer die wonderlike resensie opreg.

Leopard Lily B&B
Annelien B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Leopard Lily is nie 'n besigheid nie dis 'n warm tuiste!

Sho is 'n ongelooflike gasvrou wat 'n ware liefde en passie het vir mense en die lewe. Dis 'n groot bederf vandat jy in jou kamer instap tot jy weer uitstap. Baie spesiale gastehuis!

Leopard Lily B&B's terugvoer

Baie dankie.
Dis dierbaar waardeer.

Leopard Lily B&B
Natasja E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja E
Gesin met tieners

Baie gerieflik en netjies.

Baie gerieflik en netjies. Ideaal geleë, naby die Universiteit.

Leopard Lily B&B's terugvoer

Ek waardeer dit, baie dankie.

Leopard Lily B&B
Anette O - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons het ook dadelik tuis gevoel. Dis lekker naby die universiteit en nie te ver om te ry nie. Sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak.

Leopard Lily B&B's terugvoer

Ag vreeslik dankie. Ek waardeer dit opreg.

Leopard Lily B&B
Nasiep K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nasiep K
Besigheidsreis

Fantasties.

Ek sal van nou af slegs by Leopard Lily aanklop wanneer ek in Potchefstroom moet oorbly. Dit is sowaar nou 'n plekkie waar mens kan "LekkeSlaap". Shoana is een van die mees gasvrye mense wat ek nog by 'n B&B ontmoet het. Sy laat jou tuis voel van die oomblik wat jy daar instap. Die etes is fantasties en baie beslis die prys werd.

Leopard Lily B&B's terugvoer

Thank you so much. It is appreciated.

Leopard Lily B&B
Engela O - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Engela O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

I'll definitely stay there again. Peaceful haven. Wonderful birdsong woke us in the morning. Kitchenette and coffee treat. Shower is the best I've found of places I've stayed in. Definitely recommend.

Leopard Lily B&B's terugvoer

Ek waardeer dit baie.

Leopard Lily B&B
Daleen S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S
Enkelreisiger

Perfekte plekkie vir oornag.

Ek het net daar oornag om vir 'n vriend in Potchefstroom te kuier, maar dit was 'n baie lekker plekkie.

Leopard Lily B&B's terugvoer

Baie dankie.

Leopard Lily B&B
Laetitia S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het oorgeslaap vir 'n troue in Potchefstroom.

Netjiese kamer en baie goeie diens.

Leopard Lily B&B's terugvoer

Baie dankie waardeer. Leopard Lily groete.

Leopard Lily B&B
Ilona H - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilona H

Happy with the accommodation.

A good overnight stay. I found the accommodation comfortable and our hostess Shoana, very friendly.

Leopard Lily B&B's terugvoer

Baie dankie.

Leopard Lily B&B
Jan D - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uiters verkwikkend vir gees en liggaam.

Die gastehuis en diens het al ons verwagtinge oortref! Met aankoms het ons 'n kraffie yskoue koeldrank op 'n snikhete middag ontvang! Dit het nou 'n tuiste vir ons in Potchefstroom geword.

Leopard Lily B&B's terugvoer

Hartlike dank. Waardeer. Leopard Lily groete

Leopard Lily B&B
Henry H - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry H
Enkelreisiger

Lekker rustig.

Vriendelike ontvangs en diens.

Leopard Lily B&B's terugvoer

Ek waardeer dit. Sho

Leopard Lily B&B
Helen M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen M

Enjoyable stay

Shoana was very helpful and friendly. I was impressed with the service, the room and mostly with the courtesy use umbrella left in the room - as it rained the whole time I was in Potchefstroom and I did not bring an umbrella.

Leopard Lily B&B's terugvoer

Waardeer baie. Leopard Lily groete

Leopard Lily B&B
Celeste E - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en baie goed toegerus!

Uitstekende verblyf. Skoon en netjies. Goed toegerus. Kan met graagte aanbeveel!

Leopard Lily B&B's terugvoer

Ek waardeer dit baie. Sho

Leopard Lily B&B
Barney L - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik

Ek was raadop om vir akkommodasie te soek in Potchefstroom, toe onthou ek die advertensie van LekkeSlaap. Ek het 'n e-pos gestuur en binne vyf minute het hulle my gekontak. Ek het al my antwoorde gehad dieselfde dag. Die plek wat hulle aanbeveel het was wonderlik. Die eienares het ons self ontvang, sy het nie omgegee om tot 10:30 te wag nie. Sy was ook baie gasvry en het die lang rit die moeite werd gemaak met haar professionele hantering van ons. Baie dankie LekkeSlaap, ek sal beslis weer so maak. Dit was regtig wonderlik.

Leopard Lily B&B's terugvoer

N Besonderse dankie! Leopard Lily groete

Leopard Lily B&B
Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R970
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissik-straat 117, Kannonierspark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhYjBiNjQzLTM1YjAtNGIwMC1hNDAxLTlkOTFmOWQ2ZjU5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 117 Rissik Street Kannonierspark 2531 Noordwes 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -26.695505120686 27.080242037773
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!