Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Lodge

Griffon (2-enkelbedkamers)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers het elk lugversorging, is naby die hooflodge en spog met 'n houtdek met 'n mooi uitsig oor die Hartbeespoortdam. Elke kamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Piekniekmandjies, peuselhappieborde en drankies kan in die slaapkamer voorsien word indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Die restaurant is op vir middagete Donderdae tot Sondae en vir aandete op 'n Vrydag- en Saterdag-aand. Die kroeg het dieselfde besigheidsure as die restaurant.
Braaigeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Indien gaste vuurmaak in die boma moet hulle verseker dat dit klein is en heeltyd beheer word. Blus asb. alle vure na die tyd om seer te maak dit versprei nie.
Die Ingwe-eenhede is nie geskik vir kinders nie omdat die houtdek hoog is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Griffon Kamer 10
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is by die hooflodge, het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Piekniekmandjies, peuselhappieborde en drankies kan in die slaapkamer voorsien word indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Die restaurant is op vir middagete Donderdae tot Sondae en vir aandete op 'n Vrydag- en Saterdag-aand. Die kroeg het dieselfde besigheidsure as die restaurant.
Braaigeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Indien gaste vuurmaak in die boma moet hulle verseker dat dit klein is en heeltyd beheer word. Blus asb. alle vure na die tyd om seer te maak dit versprei nie.
Die Ingwe-eenhede is nie geskik vir kinders nie omdat die houtdek hoog is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ingwe-kamers
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuise is vrystaande en het elk lugversorging en 'n houtdek. Dit is naby die hooflodge en spog met 'n mooi uitsig. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Die kamers is nie geskik vir kinders nie, want die dekke is hoog.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Piekniekmandjies, peuselhappieborde en drankies kan in die slaapkamer voorsien word indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Die restaurant is op vir middagete Donderdae tot Sondae en vir aandete op 'n Vrydag- en Saterdag-aand. Die kroeg het dieselfde besigheidsure as die restaurant.
Braaigeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Indien gaste vuurmaak in die boma moet hulle verseker dat dit klein is en heeltyd beheer word. Blus asb. alle vure na die tyd om seer te maak dit versprei nie.
Die Ingwe-eenhede is nie geskik vir kinders nie omdat die houtdek hoog is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Motswedi
Vanaf R1 710
R1 710 R1 454
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-chalet is geskik vir 4 gaste en is op 'n vlakte naby die watergat. Dit is afgeleë en het 'n mooi uitsig op die Magaliesberge. Daar is 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-solderarea op die boonste verdieping met 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n oondjie en tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas en mikrogolf toegerus. Braaigeriewe is beskikbaar en ontbyt is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Piekniekmandjies, peuselhappieborde en drankies kan in die slaapkamer voorsien word indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Die restaurant is op vir middagete Donderdae tot Sondae en vir aandete op 'n Vrydag- en Saterdag-aand. Die kroeg het dieselfde besigheidsure as die restaurant.
Braaigeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Indien gaste vuurmaak in die boma moet hulle verseker dat dit klein is en heeltyd beheer word. Blus asb. alle vure na die tyd om seer te maak dit versprei nie.
Die Ingwe-eenhede is nie geskik vir kinders nie omdat die houtdek hoog is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Phumula Suite
Vanaf R1 750
R1 750 R1 488
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die vrystaande, grasdaksuite het 1 slaapkamer en 'n privaat Jacuzzi. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die klein leefarea het tee- en koffiemaakgeriewe en die eenheid spog met 'n privaat stoep. Dit is naby die Khaya House.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Piekniekmandjies, peuselhappieborde en drankies kan in die slaapkamer voorsien word indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Die restaurant is op vir middagete Donderdae tot Sondae en vir aandete op 'n Vrydag- en Saterdag-aand. Die kroeg het dieselfde besigheidsure as die restaurant.
Braaigeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Indien gaste vuurmaak in die boma moet hulle verseker dat dit klein is en heeltyd beheer word. Blus asb. alle vure na die tyd om seer te maak dit versprei nie.
Die Ingwe-eenhede is nie geskik vir kinders nie omdat die houtdek hoog is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ingwe 20 Suite
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is vrystaande, het lugversorging, 'n dek, Jacuzzi en 'n mooi uitsig oor die Hartbeespoortdam en op die Magaliesberge. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Die kamer is nie geskik vir kinders nie, want die dekke is hoog.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Piekniekmandjies, peuselhappieborde en drankies kan in die slaapkamer voorsien word indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Die restaurant is op vir middagete Donderdae tot Sondae en vir aandete op 'n Vrydag- en Saterdag-aand. Die kroeg het dieselfde besigheidsure as die restaurant.
Braaigeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Indien gaste vuurmaak in die boma moet hulle verseker dat dit klein is en heeltyd beheer word. Blus asb. alle vure na die tyd om seer te maak dit versprei nie.
Die Ingwe-eenhede is nie geskik vir kinders nie omdat die houtdek hoog is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Khaya Huis
Vanaf R8 850
R8 850 R7 523
per eenheid
  • Plek vir 14 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Khaya House beskik oor 7 slaapkamers en bied slaapplek aan 14 gaste. Elke slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die huis het 'n gemeenskaplike sitkamer, swembad en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Yskas is beskikbaar. Dié huis is geskik vir families en vriende wat saam wil bly vir 'n vinnige wegbreek. Dit is ook geskik vir sakewegbreke en konferensie-afgevaardigdes.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Piekniekmandjies, peuselhappieborde en drankies kan in die slaapkamer voorsien word indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Die restaurant is op vir middagete Donderdae tot Sondae en vir aandete op 'n Vrydag- en Saterdag-aand. Die kroeg het dieselfde besigheidsure as die restaurant.
Braaigeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Indien gaste vuurmaak in die boma moet hulle verseker dat dit klein is en heeltyd beheer word. Blus asb. alle vure na die tyd om seer te maak dit versprei nie.
Die Ingwe-eenhede is nie geskik vir kinders nie omdat die houtdek hoog is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560 - Erfdeel 234, Skeerpoort 477 JQ, Hartbeespoortdam, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYJ9jrmlK6S7TAVAxVUh5P0c5omzltnDwoIZHcUW0PulluZYcit?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 R560 - Portion 234 Skeerpoort 477 JQ 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.753644069717 27.7619600453
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem