Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Ranch

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melk Rivier-weg, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leopard Ranch skuil in die Melkrivier-area in Limpopo, 40 km vanaf Vaalwater. Geniet die ongelooflike natuurskoon en die luukshede van die bosveld terwyl julle as 'n gesin saamkuier.

Die lodge bied 3 chalets en 4 luukse tente met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk. Elke chalet het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke chalet het 2 ekstra kragpunte vir 'n karavaan of 'n tent met ekstra gaste. Dit is gratis beskikbaar. Die chalets is naby die hoofboma waar gaste lekker saam kan braai.

Elke luukse tent het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke tent het ook sy eie dek en boma met privaat braaigeriewe.

Die lodge het 'n groot verhitte swembad in die hoofarea van die lodge.

Leopard Ranch is naby wild-lodges, besienswaardighede en aktiwiteite vir kinders. Die lodge is die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Leopard Ranch
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 2

Ligging

  • Melk Rivier-weg, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Leopard Ranch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melk Rivier-weg, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11bfa404cdd8a7d01a1791306fdceb812b7c0080ddadc5899ae16a956062e173567a2578d81d6a714f36780fac332b90cab7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Melk Rivier Road Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.030923 28.354248
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem