Bela-Bela Akkommodasie by Leopard Rock Lodge | LekkeSlaap
+20

Leopard Rock Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Syferfontein 4, Mabalingwe Natuurreservaat , Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Leopard Rock Lodge bied gehalteverblyf in 'n rietdakhuis in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die lodge het 'n woud-atmosfeer en is in 'n privaat en eksklusiewe ligging. Daar is slaapplek vir 'n aantal van 8 volwassenes en 5 kinders.

Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers, elk met lugversorging. Twee van die kamers het 'n en suite-badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 1 en suite-badkamer met 'n bad en die ander en suite-badkamer het 'n stort. Die lodge het ook 3 solderkamers. Twee van die kamers het 'n oopplan-uitleg en daar is 2 enkelbeddens in die kamers. Die ander solderkamer is privaat en het 3 enkelbeddens, met toegang tot 'n privaat badkamer.

Die lodge het ook 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolf toegerus. Die groot leefarea het 'n kaggel, binne-braai en TV met die volle DStv-pakket. Daar is plafonwaaiers in die sitarea wat ideaal is vir die warm somerdae.

Gaste kan ontspan by die kroeg, 'n vermaker se droom, met 'n industriële styl-ysmasjien en 'n pooltafel. Ontspan op die onderdakstoep of op die groot houtdek met 'n lieflike swembad. Die lodge het 'n ingeboude onderdak Jetmaster-braai, sowel as 'n boma en 'n vuurput. Gaste het toegang tot parkeerplekke, en daar is 'n wildritvoertuig beskikbaar teen 'n ekstra koste; die voertuig moet bespreek word vir die duur van die verblyf indien nodig.

Slaapplek

’n Bespreking by Leopard Rock Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1
Kinderbed vir 1
Area 2
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R516, Syferfontein 4, Mabalingwe Natuurreservaat , Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Syferfontein 4, Mabalingwe Natuurreservaat , Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhC6Ab8ne9XnKAJrYJj7vVCdYRLzIJHCCBi3DgjK1hDPlzPEXQi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 650  per nag (plek vir 8) Off the R516, 4 Syferfontein Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -24.772992 28.019616
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za