LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leopard Tree Retreat | LekkeSlaap
+82

Leopard Tree Retreat

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Leopard Tree Retreat
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Gerda V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese belewenis in die stilte van die natuur

Met ons aankoms het ons gevind dat die trap van ons eenheid te steil was vir ons twee "ou" mense. Zain was dadelik daar en het ons 'n fantastiese huis op sy buurplaas gegee sonder dat dit ons meer gekos het. Uitmuntende gasvryheid en fasiliteite. Ons gaan beslis terug.

Leopard Tree Retreat's terugvoer

Dankie vir U besoek, dit was heerlik om U te ontmoet.

Leopard Tree Retreat
Gail W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail W
Saam met vriende

Beautiful place, fantastic hospitality.

Accommodation in a beautiful setting, very peaceful. Hospitality great.

Marli V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli V
Saam met vriende

'n Wonderlike wegbreekplekkie.

Baie mooi eenhede in 'n baie mooi en rustige area.

Jennette V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good for a short stay

We enjoyed our stay, Zain is very friendly person as well as the staff, we loved everything.

Leopard Tree Retreat's terugvoer

Thank you, Jeanette, it was wonderful to meet you both. Take care and hope to see you again in the future.

Leopard Tree Retreat
Sasha-lee H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sasha-lee H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige wêreld! Ons het baie lekker gerus.

Dit is die ideale plek vir 'n kort wegbreek. Ons het dit baie geniet om in die natuur te wees en net af te skakel. Mens kan lekker gaan stap en braai. Die mense by Leopard Tree Retreat is vriendelik en baie gasvry en ons sal beslis weer gaan kuier!

Leopard Tree Retreat's terugvoer

Hi Sasha-lee
Dit was heerlik om julle te ontmoet en ek is bly julle het jou naweek geniet. Ek sien uit om julle weer te sien.

Leopard Tree Retreat
Andrew M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Saam met vriende

Rustig.

Heerlike omgewing, die fasiliteite is voldoende. Dis duidelik Zainne is besig om die plek baie goed in te rig en ek sien uit daarna om weer daar te gaan kuier en te sien hoe dinge vorder.

Leopard Tree Retreat's terugvoer

Thank you so much, it was really nice to meet you. I am glad you are home safe and hope everything went well in White River.

Leopard Tree Retreat
Johan D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en stil.

Die ontvangs en verwelkoming was uitstekend. Die kamers was skoon en goed toegerus. Die uitsig vanaf die kamer was baie mooi en bring die rustigheid.

Leopard Tree Retreat's terugvoer

Dankie Johannes, dit was heerlik on julle te ontmoet. Bly julle is veilig by die huis.

Leopard Tree Retreat
Walter B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Walter B
Enkelreisiger

Goedkoop en vuil.

Dit is 'n ou plaashuis wat hulle omskep het, meubels is oud en glad nie aantreklik nie.

Leopard Tree Retreat's terugvoer

Hi Walter. I am sorry you felt this way, I am a little concerned that you state it was dirty as I cleaned the place myself. I am also a little perturbed that you say it was an old farm house, this is not the case at all and is a relatively newer building on the farm. While we appreciate your feedback I do find that it is very far off what other people have said about the place.

Leopard Tree Retreat
Jack H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon natuur, baie rustige omgewing.

Ons aand by Leopard Tree was 'n wonderlike ervaring met die mooiste sonsondergang. Ons het 'n baie gasvrye, vriendelike ontvangs gehad. Die paadjie soontoe bietjie rof, maar hulle werk daaraan.

Leopard Tree Retreat's terugvoer

Beste Jack,

Dankie dat u ons besoek het, dit was wonderlik om julle te ontomoet.

Groete,
Leopard Tree Retreat

Leopard Tree Retreat
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isingaplaas Deel 7, R2296-weg, Nelspruit, 1226, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPXG54P4Cktk8icH1lVqIbl1ATXWrRrBzgtfAOXwBNDDNTBsb12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Isinga Farm Portion 7 R2296 Road 1226 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.435724773105 31.057422317079
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!