Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Valley Eco Retreat

Waboom Protea
Vanaf
Vanaf R1 390
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Waboom Protea Glanskamptent het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n privaat houtvuurwarmbad en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tentverblyf

Huisreëls

Troeteldierbeleid:
Daar is 'n heining om die verblyf.
Die beleid sluit honde en katte in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wild Olive
Vanaf
Vanaf R1 390
per eenheid
Beskrywing

Wild Olive Glanskamptent het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n privaat houtvuurwarmbad en 'n braai-area.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Tentverblyf

Huisreëls

Troeteldierbeleid:
Daar is 'n heining om die verblyf.
Die beleid sluit honde en katte in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wild Buchu
Vanaf
Vanaf R1 490
per eenheid
Beskrywing

Hierdie glanskamptent het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die kombuisie buite is met 'n yskas, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n privaat badkamer, houtvuurwarmbad en 'n braai-area.

Rooibos

Malachite Sunbird
Vanaf
Vanaf R1 690
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Malachite Sunbird is 'n eko-selfsorgeenheid met 'n pragtige berguitsig. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n buitestort, en 'n leefarea met 'n slaapbank vir 'n kind. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar 'n losstaande braai en 'n privaat houtvuurwarmbad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldierbeleid:
Daar is 'n heining om die verblyf.
Die beleid sluit honde en katte in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Verreaux's Eagle
Vanaf
Vanaf R1 690
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Verreaux's Eagle is 'n knus eko-selfsorgeenheid wat aan die kant van die berg geleë is en met 'n uitsig oor die vallei spog. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat swemplek in 'n reservoir met bergstroomwater en 'n geheime bad onder die sterre. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegrus. Buite is daar 'n losstaande braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldierbeleid:
Daar is 'n heining om die verblyf.
Die beleid sluit honde en katte in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cape Canary
Vanaf
Vanaf R1 690
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cape Canary bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie en 'n stoof toegerus. Daar is ook 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Buite is daar 'n losstaande braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldierbeleid:
Daar is 'n heining om die verblyf.
Die beleid sluit honde en katte in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cape Sugarbird
Vanaf
Vanaf R2 690
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cape Sugarbird is die grootste van die 3 eko-eenhede wat met skeepsvraghouers gebou is. Dié eenheid is langs 'n dammetjie vol waterlelies geleë en bied 'n uitsig oor die vallei. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar 'n losstaande braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldierbeleid:
Daar is 'n heining om die verblyf.
Die beleid sluit honde en katte in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marcuskraalpad, Leopard Valley, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2794ca4deb0f226695fd5da5e63fb094d8ceac51dacd20e26e12ede26aab1e825bea3858982a3ed8f30f0aba7f6f035986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Marcuskraal Road Leopard Valley 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.388538908967 18.881261478845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem