+109
Selfsorg in Sederberg

Leopard Valley Eco Retreat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Zenebé H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

The perfect escape! Heaven on earth. The perfect escape to nature. Perfect place to relax, recharge and enjoy the beautiful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig, salig en sielverrykend. Wat 'n wonderlike selfsorg wegkruipplekkie tussen die berge en welige proteabosse, met wandelpaadjies verby kabelende bergstroompies en pragtige rotsformasies. Spoel die dag se sweet af in 'jou eie warm kolkol bad, terwyl die braaivleisvuurtjie stadig in die braaidrom knetter en die son stadig agter die Olifantsrivierberge sak. Word wakker met die gesang en gefladder van die vinkies, patrysies, Janfredrik en Janfiskaal tussen die lower groen eikebome - dan ontspan jy lekker met 'n koppie koffie op die houtdek van jou tent met sy pragtige uitsig oor die mooie vallei. Na jou oggende staptog, neem 'n rustige motorrit en besoek een van die vele padstalletjies in die omgewing vir 'n lekker ontbyt en vars vrugte uit die distrik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lux glamping in a peaceful environment. Truly breathtaking. Peaceful and the tents are very spacious and luxurious. Amazing hikes and bird life. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Beautiful location. Beautiful cabin and location. We made use of the pool, which was great - steep climb with lots of stones and crevices up to Canary Cottage, which is not easy in a non-4x4 vehicle - possibly needs grading. I would also suggest the cabin needs a bigger fridge rather than a small bar fridge - if you are staying for a few days, it is way too small with only one small ice tray and tiny freezer space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magriet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Kos vir die siel! Onvergeetlik! Sal beslis aan enige iemand aanbeveel. Ongelooflike ervaring, mooiste uitsig en kalm atmosfeer. Hier herlaai jy jou batterye. Die paadjie na Cape Canary was bietjie moeilik as jy 'n huurkar ry en nie 'n 4x4 nie. Beveel dit sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Emma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Rea. We spent a lovely, quiet time swimming in the pool and enjoying the wildlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Amazing stay and an actual escape from the city. The Cape Canary is the best option if you want to stay away from other units. Absolutely stunning; could not recommend it enough. Caution: in the summer, it can get hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Selma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Baie lekker in die natuur. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Baie rustig en stil, sou jy jouself weer wil vind, hierdie is die plek! Ons het dit baie geniet, en die stilte waardeer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 490
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Marcuskraal Road, Leopard Valley, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2794ca4deb0f226695fd5da5e63fb094d8ceac51dacd20e26e12ede26aab1e825bea3858982a3ed8f30f0aba7f6f035986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 Marcuskraal Road Leopard Valley 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.388538908967 18.881261478845
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang