LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leopard Walk Lodge | LekkeSlaap
+43

Leopard Walk Lodge

Wildsplaas
Secrets Of The Forest B Suite
Vanaf
Vanaf R2 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suites het glasmure en uitsigte oor die bos. Elke luukse suite het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die suite het ook 'n plafonwaaier, digitale kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Die suite bied toegang tot 'n onderdakdek met 'n etenstafel en 2 stoele. Daarbenewens het die suite ook sy eie Jacuzzi buite waar gaste saans onder die skitterende sterre kan ontspan.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Kinders tussen 0 en 8 jaar bly gratis. - Kinders tussen 9 en 12 jaar betaal R 395. - Daar is 'n grondpad wat na die lodge lei, maar toegang is geskik vir alle voertuie. - Leopard Walk Lodge het 'n vaste etos om akkommodasie vir gaste met gestremdhede te bied. Die lodge het onlangs die belofte van die Suid-Afrikaanse regering tot universele toegang onderteken en die lodge het toeganklike en inklusiewe geriewe en verblyfopsies vir alle besoekers opgegradeer. Daar is 2 rolstoelvriendelik kamers met opritte na die deure, breë skuifdeure vir rolstoeltoegang, en die badkamers het relings en handvatsels, sowel as stortstoele.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie-bepalings en voorwaardes vir besprekings:
Kansellasies binne 30 vanaf die inklokdatum - verbeur 100% van die volle besprekingsbedrag.
Kansellasies 30 - 60 dae vanaf die inklokdatum - verbeur 50% van die volle besprekingsbedrag.
Kansellasies 60+ dae vanaf die inklokdatum - verbeur 25% van die volle besprekingsbedrag.
Indien gaste voortydig vertrek sal 100% van die volle besprekingsbedrag steeds betaal moet word.
Terugbetalings sal binne 30 dae vanaf die bevestiging van die kansellasie (wat per e-pos of pos gemaak is) gemaak word.

Secrets of the Forest A Suites
Vanaf
Vanaf R2 970
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suites het glasmure en uitsigte oor die bos. Elke luukse suite het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n ovaalbad, stort, toilet en 'n wasbak, en 'n aparte aantrekarea. Elke suite het 'n plafonwaaier, yskassie, digitale kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Elke suite lei na 'n onderdakdek met 'n eetkamertafel en 2 stoele. Daarbenewens het elke suite sy eie Jacuzzi buite waar gaste saans onder die skitterende sterre kan ontspan.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Kinders tussen 0 en 8 jaar bly gratis. - Kinders tussen 9 en 12 jaar betaal R 395. - Daar is 'n grondpad wat na die lodge lei, maar toegang is geskik vir alle voertuie. - Leopard Walk Lodge het 'n vaste etos om akkommodasie vir gaste met gestremdhede te bied. Die lodge het onlangs die belofte van die Suid-Afrikaanse regering tot universele toegang onderteken en die lodge het toeganklike en inklusiewe geriewe en verblyfopsies vir alle besoekers opgegradeer. Daar is 2 rolstoelvriendelik kamers met opritte na die deure, breë skuifdeure vir rolstoeltoegang, en die badkamers het relings en handvatsels, sowel as stortstoele.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie-bepalings en voorwaardes vir besprekings:
Kansellasies binne 30 vanaf die inklokdatum - verbeur 100% van die volle besprekingsbedrag.
Kansellasies 30 - 60 dae vanaf die inklokdatum - verbeur 50% van die volle besprekingsbedrag.
Kansellasies 60+ dae vanaf die inklokdatum - verbeur 25% van die volle besprekingsbedrag.
Indien gaste voortydig vertrek sal 100% van die volle besprekingsbedrag steeds betaal moet word.
Terugbetalings sal binne 30 dae vanaf die bevestiging van die kansellasie (wat per e-pos of pos gemaak is) gemaak word.

Vanaf
Vanaf R2 530
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel H122, Langs die D405, Suni-Ridge Privaat Wildreservaat, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcVLYJ8GXM5o3g4ndeEbmuSYaEqu6llkfqm4M09bGABv4tWf56y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 530  per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Lot H122 Off the D405, Suni-Ridge Private Wildlife Reserve 3960 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.930076667949 32.362427961971
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!