Pick your preferred language

English

Afrikaans

Wildsplaas in Hluhluwe

Leopard Walk Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Secrets of the Forest A Suites
B&B
Let asb. dat Secrets of the Forest A Suites slegs 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 kan akkommodeer.
Huisreëls

- Let asb. dat Secrets of the Forest A Suites slegs 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 kan akkommodeer.
- Daar is 'n grondpad wat na die lodge lei, maar toegang is geskik vir alle voertuie.
- Leopard Walk Lodge het 'n vaste etos om akkommodasie vir gaste met gestremdhede te bied. Die lodge het onlangs die belofte van die Suid-Afrikaanse regering tot universele toegang onderteken en die lodge het toeganklike en inklusiewe geriewe en verblyfopsies vir alle besoekers opgegradeer. Daar is 2 rolstoelvriendelik kamers met opritte na die deure, breë skuifdeure vir rolstoeltoegang, en die badkamers het relings en handvatsels, sowel as stortstoele.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Lot H122, Off the D405, Suni-Ridge Private Wildlife Reserve, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA956a69c8c77631b53ec35f3554ab61a55ea9fbee5fbb65f6c5d6b4e6181d4569d411f1ea9b0997f784601e5b3f88e4347000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 780 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Lot H122 Off the D405, Suni-Ridge Private Wildlife Reserve 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.930076667949 32.362427961971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang