Bela-Bela Akkommodasie by Leopards Haven | LekkeSlaap
+9

Leopards Haven

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 250 per nag (plek vir 24)

Beskrywing

Leopards Haven bied 2 huise wat aanmekaar skakel met 'n kuierarea, kroegarea, boma en swembad in die middel.

Elke eenheid het 4 slaapkamers en 2 aparte badkamers elk met 'n stort, toilet en wasbak. Die boonste solder het 4 enkelbeddens. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -sitarea wat na 'n groot houtdek lei.

Gaste het toegang tot 'n TV met DStv en 'n kuierarea met 'n groot kroeg, onderdakstoep met ingeboude braai, swembad en beskutte boma.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Leopards Haven
Netheid
3.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Leopards Haven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 250
per nag (plek vir 24)
Vanaf R9 250
per nag (plek vir 24)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkOTZlODZlLTEwYjUtNGVkOS04NTg4LWM0M2FlNWYyMGFiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 250  per nag (plek vir 24) 8 5 1 4 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.842008333333 28.048580555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za