Hoedspruit Akkommodasie by Leopard's Lair Bush Lodge | LekkeSlaap
+38

Leopard's Lair Bush Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekoolstraat 694, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Leopard's Lair Bush Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë en bied gaste 'n opwindende Bosveld-ervaring in die Laeveld van Limpopo. Die landgoed is 400 ha groot en die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek met verskeie wild wat vrylik rondbeweeg.

Verblyf word in 4 losstaande eenhede aangebied. 2 van die eenhede het dubbelbeddens en die ander 2 eenhede het elkeen 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n spa-bad en 'n buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, waaiers en muskietnette in. Al die eenhede lei na stoepe met uitsigte oor die tuin of die Mohlabetsi-rivier.

Alle gaste in die eenhede maak van 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea en 'n dek met 'n swembad en braai-area gebruik.

Die reservaat bied verskeie doendinge, soos wildkyk- en voëlkykgeleenthede, wildritte, fietsroetes, perdry en voetslaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Leopard's Lair Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hardekoolstraat 694, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Leopard's Lair Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekoolstraat 694, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04ff2aa4432c5f74011855a390d7c5bacb7a1f21f9d425462d173b5bd0f7e757aa3848ceab128a1984924b71489b2d9a4ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 694 Hardekool Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.341580425946 31.009826012967
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za