Leopards View Mountain Villa
10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - C26, Steinheim Game Farm, Windhoek Rural, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Leopards View Mountain Villa is 'n selfsorghuis in die skilderagtige Khomas Hochland, net 45 km suidwes van Windhoek op die C26 op pad na Walvisbaai. Die villa is werklik 'n besienswaardigheid en spog met 'n asemrowende uitsig op die omliggende berge en oor die riviere, wat dit 'n idilliese wegbreekplek maak.
Die villa bied slaapplek aan 10 gaste en spog met 4 elegante slaapkamers en 2 moderne badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele in die kombuis. Die aangrensende eetarea en sitarea bied 'n kaggel wat deur gemaklike rusbanke omring word. Die tweede sitarea is net so gerieflik en het smaakvolle meubels en 'n binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die uitsig oor die Khomas Hoogland-valleie bewonder terwyl hulle in die ongerepte plonspoel afkoel. Die plonspoel dien ook as 'n houtvuur-warmbad waar gaste tydens die koeler winteraande kan ontspan. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- C26, Steinheim Game Farm, Windhoek Rural, Khomas
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C26, Steinheim Game Farm, Windhoek Rural, Khomas
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang