Opsomming van Resensie
Frikkie G - Feb 2021
Gemiddeld
Rustig, ontspannend baie lekker.
Leopardsong Manor's terugvoer
Liewe Frikkie
Baie dankie vir die pragtige resensie en terug voer!
Ons is so bly dat julle lekker by ons gekuier het.
Dit sal vir ons lekker wees om julle weer binnekort terug te verwelkom.
Ons sien uit daarna,
Vriendelike Groete
Leopardsong Manor
Rene B - Jan 2021
Gemiddeld
Gemaklik en netjies en baie mooi en sentraal. Sou verkies het as ons (as gesin van 4) in boonste kamers kon bly wat interlinked was.
Leopardsong Manor's terugvoer
Geagte Rene
Baie dankie vir die pragtige resensie en terug voer. Ons waardeer dit.
Ons is bly dat julle kuier by ons oor die algemeen goed was.
Volgende keer sal ons beslis seker maak dat julle daardie ideale kamers tot julle beskikking het.
Ons hoop dat ons julle weer binnekort sal kan terug verwelkom.
Vriendelike Groete
Leopardsong Manor
Manfred K - Des 2020
Gemiddeld
Excellent stay.
Leopardsong Manor's terugvoer
Dear Manfred,
Thank you for the lovely review and feedback!
We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us.
We truly hope that we will be able to welcome you back again soon.
Warm Regards
Leopardsong Manor
Tony B - Nov 2020
Gemiddeld
Baie dankie vir die vriendelike ontvangs Marlize.
Leopardsong Manor's terugvoer
Liewe Tony
Baie dankie vir die pragtige resensie en terug voer.
Ons is so bly om te hoor dat julle die kuier by ons geniet het.
Ons sien reeds uit na julle volgende kuier.
Vriendelike Groete
Leopardsong Manor
Hannelie W - Feb 2020
Gemiddeld
Die vriendelike personeel het dit 'n baie aangename ervaring gemaak.
Verna R - Feb 2020
Gemiddeld
Aangename verblyf. Heerlike ontbyt met vriendelike staff.
Adelise B - Des 2019
Gemiddeld
Brilliant.
Hermias V - Nov 2019
Gemiddeld
Puik.
Hendriette R - Nov 2018
Gemiddeld
Heerlike blyplek met pragtige uitsig en vriendelike personeel.
Leopardsong Manor's terugvoer
Goeiedag Hendriette,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit.
Ons is so bly om te lees dat jullle elke oomblik geniet het! Dankie vir die noem van die vriendelike kliëntediens wat u ontvang het.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Leopardsong Manor
Jan D - Jun 2018
Gemiddeld
Leopardsong en Elizabeth se puik diens was bobaas.
Leopardsong Manor's terugvoer
Hi daar Jan,
Dankie vir die wonderlike terugvoering. Verskriklik bly om te hoor dat julle elke oomblik geniet het, veral die diens wat julle ontvang het. Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Leopardsong Manor
Lana E - Apr 2018
Gemiddeld
Baie goed.
Leopardsong Manor's terugvoer
Goeiedag Lana,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
Vreeslik bly om te hoor dat julle elke oomblik geniet het en dat die diens op standaard was.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Leopardsong Manor
Elzette B - Mrt 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
Leopardsong Manor's terugvoer
Goeiedag Elzette,
Verskriklik bly om te hoor dat julle julle tydjie saam met ons geniet het, en dat die diens goed was.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Leopardsong Manor
Regina B - Des 2017
Gemiddeld
Fantasties!
Leopardsong Manor's terugvoer
Goeiedag Regina,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons is bly om te hoor dat julle n lekker tyd saam ons gehad het en dat die personeel vir julle uit gestaan het.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Leopardsong Manor
Marian R - Okt 2017
Gemiddeld
Fantasties!
Meryl-lynne C - Jul 2017
Gemiddeld
Home away from home.
Leopardsong Manor's terugvoer
Dear Meryl-lynne, Thank you for taking the time to give us your lovely review & kind words.We are so glad to read that you had a great time and that you felt right at home. We look so forward to welcoming you back in the near future again. Warm Regards, Leopardsong Manor
Corrie M - Sep 2016
Gemiddeld
Uitstekend.
Leopardsong Manor's terugvoer
Goeie dag Corrie.
Baie dankie vir die puik terugvoer, ons waardeer ons kliënte se insette en ons is baie bly om te hoor dat julle 'n wonderlike tyd by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom!
Alles van die beste tot volgende keer.
Vriendelike groete
Leopardsong Manor
Berni C - Nov 2014
Gemiddeld
Skoon, netjies kamer en heerlike ontbyt.
Riana G - Jul 2014
Gemiddeld
Lekke!
Ceilia C - Mrt 2014
Gemiddeld
'n Bruid se droom.
- Kapasiteit: 32 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Canyon Close 14, Centurion Golf Estate, Centurion, 0169, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom