LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leopold Rest | LekkeSlaap
+13

Leopold Rest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 3439, Die Erwe, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leopold Rest is 'n gaste-eenheid op die eienaar se plaas aan die buitewyke van Prieska. Die eenheid het lieflike uitsigte oor die vallei en dit is 2 minute se ry van die middedorp af.

Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar kan op versoek 'n ekstra enkelbed bygevoeg word. Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond, gratis WiFi en 'n TV.

Gaste kan die braaigeriewe op die perseel gebruik. Karoolam sowel as hout kan ook verskaf word teen 'n ekstra fooi. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Leopold Rest sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Leopold Rest
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Erfdeel 3439, Die Erwe, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Leopold Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Prieska Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 3439, Die Erwe, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99ee34e0d58aacc459dea94df77b7b6714548f0230d6baa6043d01b8d610c722cf2689b1fcd741fe0dad27674ae8d73e82a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Plot 3439 Die Erwe 8940 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.674897180544 22.769323354083
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!