LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lerato Bush Lodge | LekkeSlaap
+18

Lerato Bush Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 22, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lerato Bush Lodge is in Riviera, Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, ’n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede waaruit gaste kan kies. Die Giraffe-eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die leefarea het gerieflike sitplek, sowel as ’n TV met DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met ’n stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eenheid het ’n stoep wat ’n pragtige uitsig oor die stad bied.

Die Leopard-eenheid het 1 enkelbed en is ideaal vir sakereisigers. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die leefarea het gemaklike sitplek, sowel as ’n TV met DStv. Die kombuisarea het ’n stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eenheid het ’n balkon wat ’n pragtige uitsig oor die stad bied.

Elke eenheid het ’n privaat braai en toegang tot ’n swembad.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Malanstraat 22, Pretoria, 0084, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Riviera Pretoria Gauteng
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 22, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f0b15a604fad02e3c394d45d92b6d973c3450d4bf19af8fabdeff0812437f4009bafc3e89ad4d070aeb6e047c0b081c76f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 22 Malan Street Pretoria 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.72938866512 28.208456
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!